New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Gebruikerbespreking:RAM - Wikipedia

Gebruikerbespreking:RAM

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

>>>Voeg nuwe kletsonderwerp by<<<

Sien Argief van ouer gesprekke.

Inhoud

[wysig] Thumb

Hello, ek has die "thumb" in die uitgesoekte herdenkings dage, want hulle maak die beeld baie klein. Hulle nie is gebruikte by die Engelse Wikipedia nie. Kan ons skik? Páll 22:25, 19 Julie 2005 (UTC)

My motivering om hulle daar in te sit is dat dit nie altyd duidelik is met watter gebeurtenis die beeld mee verband hou nie. Dus wil ek graag 'n byskrif (Caption) daarby sien. Ek sien ook dat die raampie nie "transparent" is nie dus maak dit die thumb so 'n bietjie onnet daar uitsien. Ek dink ons moet die ander wikipediane hier se menings daaroor kry en dan inval by die diktatorsap van die meerderheid :-). --RM 06:03, 20 Julie 2005 (UTC)
Jy is waarskynlik reg, maar ek dink dat die kant rondom die beeld is lelik en ek twyfel dat man nie verstaan kan nie, want daar is geen probleme by die engelse Wikipedia. Egter, Wikipedia nie is 'n diktatorsap nie (as jy sê). Laat ons aanmoedig diskussie! Páll 06:48, 20 Julie 2005 (UTC)
Ek grap net kom ons maak hom sonder die thumb. Dan lyk hy ten minste goed! --RM 19:24, 20 Julie 2005 (UTC)

[wysig] Woordeboek

Hi Renier,

Ek poog die af.wiktionary 'n bietjie lewe in te blaas. Die outomatiese hoofletter is nou inaktief en ek het gepoog die ou bladsye om te sit naar kleine letter en 'n klomp sjablone aan te maak. Jcwf

Baie dankie ek sal weer die een of ander tyd weer aktief daar begin betrokke raak. --RM 17:44, 24 Julie 2005 (UTC)

[wysig] Hulp nodig

Renier. Vra omverskoning as dit nie die regte manier is om boodskappe te los nie. Nuut hier en probeer dinge nog verstaan. My vraag is: Hoe sit ek 'n foto/grafiek in 'n artikel en hoe skep ek wiskundige formules? -Menno

[wysig] Motor vs enjin

Haai Renier,

Ek het vroeër 'n eier of wat gelê in verband met "motor" vs "enjin". Intussen het ek die Afr/Eng, Eng/Afr Motorwoordeboek (1973) van die Spoorweë ontdek op 'n rak hier. Dit gee binnebrandenjin, Wankel-enjin, dieselenjin (ek sou eerder diesel-enjin). Het jy beswaar as ons jou artikels skuif na hierdie tipe van titels? --Alias 21:21, 8 Augustus 2005 (UTC)

Ek verkies nog al die tyd enjin aangesien motor 'n bietjie verwarrend is. Geen probleem daarmee nie. --RM 07:17, 10 Augustus 2005 (UTC)

[wysig] Grafiek

Hoi Renier,

Ik heb de grafiek op vlerkprofiel vertaald. Wil je dat ik Beeld:Airfoil_Evoultion.jpg ook vertaal? Deze lijkt me wat moeilijker vertaalbaar zonder dat dit zichtbaar is. Zo ja, kan je me een vertaling van de teksten geven, voordat ik dit vertaal met een hoop fouten erin :)

Danielm 15:45, 26 Augustus 2005 (UTC)

Ek sal so gou doenlik daaraan aandag gee. Baie Dankie --RM 08:42, 29 Augustus 2005 (UTC)

[wysig] Billike gebruik

Hoi Renier,

Ik denk niet dat we Amerikaanse "fair use"-afbeeldingen moeten gebruiken; volgens Dewet bestaat dit niet in Zuid-Afrika, in Europa ook niet. Op andere Wikipedia's, bijvoorbeeld de Duitse, staan GFDL-foto's. Danielm 06:45, 11 September 2005 (UTC)

Ek verstaan maar ons kan sekerlik tydelik terwyl die bedieners daar in Amerika is die beelde gebruik aangesien dit myns insiens onderhewig is aan hulle wetgewing. Ek kan insien dat dit 'n probleem gaan word as ons aflyn en plaaslike kloonwerwe hier wil opsit. --RM 10:11, 13 September 2005 (UTC)
69 bedieners staan in Florida, 11 bedieners staan in Amsterdam, 5 in Frankrijk, 23 in Zuid-Korea. Dit is dus reeds een probleem. Maar ik extra belangrijk vind, is dat de Afrikaanse Wikipedia in Zuid-Afrika legaal te gebruiken is; het moet mogelijk zijn DVD's uit te geven en voor Zuid-Afrikanen mogelijk zijn Wikipediaïnhoud te nemen en te hergebruiken. Danielm 12:04, 13 September 2005 (UTC)
Dankie vir daardie brokkie inligting. Ek was nie bewus daarvan nie. Sal in die toekoms dienooreenkomstig optree. --RM 12:25, 13 September 2005 (UTC)

[wysig] License

I'm not certain about the license you gave to Beeld:Technetium.jpg. Your upload dates 1 Junie 2005, but in other wikipedias the image was uploaded 23 March 2005 (en) and 4 april 2005 (sv, from en). You wrote "Publieke domein werk van V.S.A regering". In the others wikipedias there were no license informations and the image is deleted now in en. Please add informations to commons:Image:Tc,43.jpg or it has to be deleted too. --Saperaud 05:26, 15 September 2005 (UTC)

[wysig] eeue

Hi Renier,

Je hebt natuurlijk gelijk dat al die lege jaarbladzijden een onding zijn. Ik heb zelf op nl. lange tijd mij verzet tegen het aanmaken van zulke onzin, maar hier zijn ze nu eenmaal aangemaakt. Je kunt ze wel weer allemaal gaan verwijderen maar dat belast het systeem alleen maar. Niet alleen moet je ze verwijderen maar ook alle interwiki links moeten weer aangepast en dan weer terug aangepast als de bladzijde eindelijk wel inhoud krijgt. Is het niet zinniger om te beginnen met inhoud over te halen van en. nl. enzovoorts en te vertalen om zo allengs de leegte op te vullen? (Mijn Afrikaans is niet goed genoeg daarvoor en daarom heb ik me beperkt tot het overnemen van info van andere artikelen hier.) Jcwf

Die werklas is net so ongelooflik hoog om so iets te probeer doen!? --RM 13:46, 22 September 2005 (UTC)
Het hoeft toch niet vandaag klaar te zijn? Op de andere wiki's heeft het ook een jaar of wat gekost. One at the time. But go ahead if you wish. In the end I am sure this wiki will get a full set of year pages regardless. It is a matter of time and of getting more authors and that too is a matter of time. Die Afrikaans wiki shall rule. Jcwf

[wysig] Anti-

Haai Renier,

Ek kon nie nou die bladsy kry waar jy gevra het oor anti-... spelwyse nie. Die "anti" kom vas aan die woord, bv. antistudent. behalwe:

  • as dit probleem skep met konsonantopeenhoping, bv, anti-ervaring
  • as die daaropvolgende woord met 'n hoofletter begin, bv, anti-Duitse

Jammer vir my verbeeldinglose voorbeelde:-)

--

Dankie dit help baie!

[wysig] WSpell

Op versoek van Gebruiker:JohanL herstel ek sy laaste weergawe van die geselshoekie. (Hy kon dit natuurlik self gedoen het.) Die gesprek kan eintlik geskuif word na 'n bladsy van sy eie, of maar verder op epos voltrek word. Miskien is dit beter dat die gesprek nog daar is sodat almal wat dit wou volg die geleentheid kry om dit te lees sonder om in die ouer weergawes te soek. Die gesprek is waarskynlik omtrent afgehandel. Ek hoop jy vind my optrede regverdig. --Alias 20:48, 27 September 2005 (UTC)

[wysig] Hi

Hi Renier, leuk dat jy myn kommentaar op myn gebruikersblad heb verbeteren. Soals jy siet kan ek nie goed Afrikaans nie. Myn bydraes sal dan ook niet zo goed syn. Het skryfe wordt probleem. Groetjes (Nederlands voor Bye bye) Geograaf 20:13, 3 Oktober 2005 (UTC)

[wysig] Mogelijke Vandaal!

Hoi Renier, ik heb een mogelijke, op de Engelstalige wikipedia voor oneindig geblokte, vandaal actief gezien op de Afrikaanse wikipedia. Gebruiker:! ! ! ! Linuxbeak rapes little boys. is mogelijke een sokpop van de op de Engelstalige wikipedia aanwezige vandaal Marmot. Deze vandaal is zeer gevaarlijk en daarom wilde ik jouw hiervan op de hoogte brengen. Meer van zijn aangemaakte sokpoppen (sockpuppets) (vele aangemaakte accounts) zijn te vinden op de Engelstalige Special User list veelal onder een begin van vele !!!!. Volgens de Engelstaligen die ik sprak op het IRC moet een moderator hem blokken voordat hij dingen gaat vandaliseren.

Mijn Afrikaans is nie goed nie. Geograaf 13:55, 15 Oktober 2005 (UTC)

[wysig] Supernova / Yster

Hi Renier - Dankie vir die hulp met vertaling. Soos jy seker opgemerk het begin ek kyk na van die roois skakles in Yster voor volgende week. Dis interessant hoe een onderwerp mens by heeltemaal ander onderwerpe kaan laat besig raak. Laurens 15:29, 27 Oktober 2005 (UTC)

[wysig] Supernova / Yster

Hi Renier - Dankie vir die hulp met vertaling. Soos jy seker opgemerk het begin ek kyk na van die roois skakles in Yster voor volgende week. Dis interessant hoe een onderwerp mens by heeltemaal ander onderwerpe kaan laat besig raak. Laurens 16:58, 27 Oktober 2005 (UTC)

[wysig] wiktionary

Hi Renier, Die Afrikaanse WikiWoordeboek het nou 'n sysop nodig, daar is wat gemors wat verwyder moet word. Ek het op meta my kandidatuur aangekondig maar hulle wil 'n formele stemming op af.wikti. Buite my is daar eintlik net Manie en 'n paar besoekers uit de. en is. Sou jy wil stem? Gebruiker:Jcwf

[wysig] Voorbladartikels

Haai Renier,

Ek wil jou herinner (en aanmoedig) om voorstelle te maak by Wikipedia:Kandidaatartikels vir die voorblad. Ons het net nog maan beplan vir volgende week. --Alias 13:56, 11 November 2005 (UTC)

[wysig] Petrol

Haai Renier,

Ek weet nie of ek moet skuldig voel dat ek dit gedoen het nie, maar ek sal in elkgeval jou kommentaar, verbetering, watookal waardeer aangaande petrol - nou nie eintlik iets waarvan ek enigiets weet nie, en juis iets wat jy waarskynlik baie van weet. Die NL was nie veel hulp nie, en die Engelse terminlogie het my banggemaak. Hopelik is dit darem nie te ver uit die kol nie. Groete, Alias 11:34, 15 November 2005 (UTC)

Jy is reg dis iets waarvan ek nogal heelwat weet. Ek sal bywerkings doen soos ek tyd kry. Maar dis goed dat jy vir ons 'n baie goeie wegspringplek daargestel het. --RM 06:36, 16 November 2005 (UTC)

[wysig] Titaan

Vir jou kennisname: [1]. --Alias 13:13, 29 Desember 2005 (UTC)

Dankie --RM 20:13, 5 Januarie 2006 (UTC)

[wysig] Magersfontein inscription

A translation into English of the Swedish inscription on the Magersfontain Memorial for Scandinaviens has now been added to the description of the picture on Commons. Sir48 - Denmark

[wysig] Goeiemiddag!

Beste Renier,

Jammer dat ek eers nou antwoord op jou vriendelike terugvoering. Man, jy het baie geskryf op hierdie Wiki! As 'n regte taal- en kutuurliefhebber is ek maar 'n barbaar wanneer dit natuur- en skeikunde aanbetref. Ek dog dit was Jan Blaaser -- 'n amper vergete Nederlandse komediant -- wat omtrent die talente gesê het "Waar jy 'n knobbel op jou brein het, het ek 'n duikie." Ons sê mos van iemand wat goed sy tale kan praat dat hy 'n "talenknobbel" het.

Jy het gesê jy't 'n skakel na my webwerf gemaak. Laat my raai; is jou webwerf se naam dalk 'Poespas' op http://poespas.co.za/blog/? Dit lyk vir my jy kan net soos ek nie genoeg kry van internet nie. Jou webwerf gee my 'n goeie indruk van wat daar alles by die Afrikaanstaliges aangaan en wat hulle pla, wat hulle besighou en wat hulle inspireer.

Wat dink jy van Die Roepstem? Ekself skryf te min bydraes daarvoor oor ek so besig is met my studie. Die laaste akademiese jaar het begin en vir my skripsie sal ek vir 'n halfjaar in Suid-Afrika navorsing doen. Dit sal weereens in Die Baai, die Vriendelike Stad, wees.

Jy het gesê dat jy BVN by die huis kan ontvang. Ek is baie bly dat jy dit kan kry! Dit was altyd een van my groot wense dat Afrikaanstaliges die Nederlandse en Vlaamse televisie kon ontvang. Jammer genoeg kan ons in Nederland geen Afrikaanse televisieprogramme ontvang nie, maar daar is gelukkig Radio Sonder Grense en Radio Pretoria wat ek op my rekenaar kan beluister. Ek het onlangs 'n groot kabel vanuit my rekenaar aan my versterker in die sitkamer gekoppel, sodat dit lyk asof ek in Suid-Afrika na die radio luister. Kan jy die Vlaamse aksent op BVN uitken, as jy dit met die Nederlandse aksent vergelyk?

Oh ja, voor ek vergeet: van die liedjies van Theuns Jordaan wat ek ken is 'Tjailatyd'. Eendag sit ek in 'n hotel op 'n dorp in die Boland en wag vir my bus, en ek raak aan die gesels met die kelner. Ons gesels oor Afrikaans, die Afrikaner kultuur, Afrikaanse musiek, kuns, geskiedenis, ens. Hy sê hy mag van die hotelbestuurders nie eers meer Afrikaanse musiek in die kroeg speel nie, omdat dit glo nie politiek korrek is nie. Ek was geskok. Toe sê hy: "Hel wat, kom ons speel Theuns Jordaan!" Dit was pragtige musiek. 'n Week later koop ek op Grahamstad Radio Kalahari-Orkes se nuutste CD 'Stoomradio' met die wonderlike liedjie "Renaissance" wat eintlik 'n aanklag teen 'regstellende aksie' en die afbreek van Afrikaans. Ken jy díe orkes?

Groetnis,

Marcel. --Thiois 16:03, 27 Januarie 2006 (UTC)


Dag Renier,
Ek sal so maak. Ek sal die Eugene Marais-artikel effens uitbrei. Wat ek oor Afrikaanse musiek in 'n kroeg geskryf het, was 'n ervaring wat ek in Suid-Afrika gehad het! Dit was in die Boland, soos ek geskryf het. Dié kelner mog nie meer Afrikaanse musiek speel in die hotelkroeg nie. Kamtig omdat die gaste dit nie sal waardeer nie. Ek dink dat die gaste so die moontlikheid ontsê word om die Suid-Afrikaanse musiek en atmosfeer in al sy fasette te leer ken. Of is dit dalk beter om in 'n Suid-Afrikaanse hotel slegs internasionale Amerikaanse musiek te speel (musiek wat 'n mens in New York, Birma, Canberra en op Mauritius kan hoor)?
Nee wat, die Nederlanders hou baie van die Afrikaanse taal. Ek dink egter dat die meeste mense nie weet dat hulle Afrikaans hoor as iemand 'n CD van Jordaan sou speel nie.
Groete, Marcel.

Thiois 10:12, 28 Januarie 2006 (UTC)

[wysig] Eugene Marais

Hier's ek weer, hier's ek weer...

Renier, ek netgly (=surf) sommer deur WikiPedia en loop sommer 'n artikel raak, en sien dat jy toevallig ook bydraes daaraan gelewer het. Dit is Eugene Marais se artikel. Toevallig hou ek baie van hierdie persoon.

Is dit reg indien ek aan Marais se artikel toevoeg dat hy oor 'n groot seggingskrag beskik het, en dat hy moontlik wêreldberoemd sou geword het indien hy ook in Engels sou geskryf het? Hy kon egter vanweë sy oorlogservaringe met die 'Empire' nie in Engels skryf nie.

Verder is dit miskien die moeite werd om te vermeld dat Marais vir sy boek oor bobbejane 'n baie lang tyd daadwerklik mét die bobbejane geleef het asof hy een van hulle was!

Is dit dalk ook nie die moete werd om melding te maak van Leon Rousseau se biografie 'Die Groot Verlange' (1974) wat later vertaal is in Engels as 'The Dark Stream' (1982) nie? Albei boeke het herdrukke beleef.

Ek sien uit na 'n reaksie.

Groetnis,

Marcel. Thiois 15:20, 27 Januarie 2006 (UTC)

Haai Renier,

Op 'n ander noot oor jou aangename artikel oor Eugène Marais. Ek dink die korrekte spelling is met die aksent soos aangedui. Indien wel waar, kan ons die artikel dan skuif na een met die klem op sy plek? --Nomdeplume 20:14, 11 April 2006 (UTC)

[wysig] Elemente

Ek sien die elemente staan by 30! Baie geluk. Ek dink dit is 'n lekker mylpaal. --Alias 05:45, 10 Maart 2006 (UTC)

Dankie ek sien uit daarna om die huidige periode op die periodieke tabel klaar te kry. --RM 05:49, 10 Maart 2006 (UTC)

[wysig] Voëls

(kopië van antwoord gestuur aan Lourens) Hello RM, jy is reg ek probeer om vir die oomblik 'n basiese raamwerk vir die lys van voëls daar te stel. Daar is reeds 'n aantal voëls wat redelik "volledig" is en gebruik kan word as voorbeeld en om mense te prikkel. Wat ek gemerk het vroeër is dat indien daar wel 'n saadjie bestaan dat mense meer gewillig is om by te voeg of te korrigeer as on 'n nuwe bladsy the begin (veral as die mense miskien nie so vaardig is met die reels nie). Ek probeer dus tans om maar die basiese klassifikasie van die voëls in plek te sit en daarna die inhoud by te voeg. (Dit is in elk geval makliker om eers die klasifikasie te doen aangesien ek nie persoonlik al die detail van al die voëls ken nie, maar vir die wetenskaplik klasifikasie het ek genoeg bronne sowel as die ander tale van wikipedia.) Tans is daar ook 'n globale herklassifikasie aan die gang wêreldwyd en dus is daar verskille tussen ou and nuwe verwysings, Engels, Afrikaans, Duits, ens. Ek hoop dus om dit te verbeter en ook die kommentaar van ander mense te kry. Ek dink dus dat al is daar nie 'n uitgebreide beskrywing van alles van die voëls nie, is die basiese groepering and klassifikasie reeds sinvolle inligting. Groete, Faresh 16:57, 24 Maart 2006 (UTC)

[wysig] Taalkenner?

Ek sal my bes doen om te help, want ek is regtig lief vir redigeer en vertaal, ek probeer nog net besluit wat die praktiesste sal wees. Intussen werk ek maar so aan 'n paar stokperdjie-artikels.--EvZ 10:53, 11 April 2006 (UTC)

[wysig] Artikel:Aar

Haai Renier, Ek het hierdie nota ook opgeplak by die betrokke artikel. Ek het gefiddle met die 'veincrosssection' beeld; en die twee Engelse woorde na 'klep' en 'bloedvloei' verander; na 'aardeursnit.png' herdoop, maar nou sien ek ek het die ding heeltemal te groot gelaai. Sal jy dit van die laaileer kan skrap en kleiner teruglaai en dan terugplaas in die 'Aar'-artikel? Hoop dat dit gehelp het. -Nomdeplume 18:24, 11 April 2006 (UTC)

[wysig] Taxobox

Haai Renier:
Ek het presies dieselfde vraag by Alias se 'bespreking' gelos, en ook by die 'bespreking' van bobbejaan, maar wil graag so gou moontlik dit oplos... Ek het nou die artikel Bobbejaan oorgedoen, en sien dat alhoewel die taxobox wat ek van die Engelse Wikipedia geknip het, wel tevore al vertaal is, (die hofies op die Afrikaanse artikel wys in Afrikaans), is daar 'n gogga in die Afirkaanse subprogram: dit gee ook die lys van subspesies in die blad van die artikel. (Dit doen dit nie in die Engelse weergawe nie). Weet jy hoe om dit te verannder dat dit nie gebeur nie, of as jy nie weet nie, na wie van ons bydraers kan jy my verwys dat ek haar/hom vra om dit te verander?

Baie dankie.

--Nomdeplume 18:55, 16 April 2006 (UTC)

Ek het nog nooit die taxobox gebruik nie. Ek sal 'n bietjie daarna kyk en sien of ek kan uitwerk wat daar aangaan. --RM 12:36, 17 April 2006 (UTC)

[wysig] Katowice

Hello. I'm wikipedia redactor from Poland. We do some action for tranlation atricle about one of the biggest polish city simple:Katowice. Could You make some translation into Your native language of this article ? Just a few senteces. Please. There is source article in English: en:Katowice.

Best Regards.

Stimoroll form Poland

[wysig] Patent

Haai, Renier.

Ek ontdek toe vanaand dat jou vertaling van patent nie klaar is nie en ons het dit amper op die voorblad gehad! Laurens het dit geskuif sodat ons dit dalk later op die voorblad kan hê. Wil jy dalk die vertaling weer voortsit? --Alias 20:51, 14 Mei 2006 (UTC)

Ja ek beter in die toekoms sommer op my gebruikersblad 'n lysie maak van werk waarmee ek nog besig is want ek het ook vergeet dat die een nog nie klaar is nie. Ek sal hom probeer klaarmaak. --RM 07:59, 15 Mei 2006 (UTC)

[wysig] Eie .js en .css

Hallo Renier,

Ek sien jy het jou eie monobook leêr. Om te vermy dat ek ongetoetste veranderinge op die gemeenskap los laat deur veranderings aan die verstek voorbeelde probeer ek om my eie te gebruik en het ek my eie by http://af.wikipedia.org/wiki/Gebruiker:Laurens/Monobook.css en http://af.wikipedia.org/wiki/Gebruiker:Laurens/Monobook.js gelaai. Dit lyk egter of dit heeltemaal geïgnoreer word. Weet jy dalk wat die truuk is om dit in plaas van die verstek blaai te gebruik? Laurens 07:04, 10 Junie 2006 (UTC)

Myne word ook geïgnoreer ek het dit net daar geplaas om daaraan te werk maar toe later belangstelling daarin verloor. --RM 07:26, 10 Junie 2006 (UTC)
Probleem opgelos - ek het op Alias se aanbeveling altwee geskuif na name wat me 'n kleinletter begin nou werk dit. Dink jy nie jou vertaling van die tooltips moet in die standaard een ingewerk word nie? Laurens 07:43, 10 Junie 2006 (UTC)
Ek sou graag wou maar toe ek dit lank terug genoem het, was daar min belangstelling daarvoor. --RM 07:47, 10 Junie 2006 (UTC)

[wysig] Vierde periode

Baie geluk met die vier periodes, Renier! Wat veral vir my mooi is van hierdie werk van jou is hoe dit 'n samehangende, volledige stel artikels uit een vakgebied is - 'n volle 36! Daar is ook al heelwat blou skakels in die tabelle :-) Ek hoop jy sal dit nog verder neem ook! (Terloops, ek sien Kategorie:Chemiese elemente het nie 34 artikels :-?) Groete, en weereens geluk! --Alias 08:02, 29 Junie 2006 (UTC)

[wysig] Jupiter

Haai, Renier

Ek sien nou weer Beeld:Jupiter.jpg. Hoe het dit gebeur? Ek het die ding by die voorbladherdenking vervang, mara dit is nog verkeerd elders. Aangesien jy dit opgelaai het, neem ek aan jy het iets spesifiek in gedagte gehad. Anders kan ons dit miskien vervang met ene uit commons. Groete, Alias 11:08, 9 Julie 2006 (UTC)

As ek reg onthou dan is hierdie die alchemie simbool vir Jupiter gewees. Kan nie onthou waar ek dit gebruik het nie. --RM 10:09, 10 Julie 2006 (UTC)

[wysig] Voorstelle vir Voorblad artikels

Hi Renier,

Ek het so ruk terug vir Voyageur gevra om van sy gunsteling artikels te nomineer as voorblad artikels. Dit het nogal goed uitgewerk - wil jy nie bietjie van joune nomineer nie?

Groete Laurens 15:31, 13 Augustus 2006 (UTC)

[wysig] Dankie...

Dankie vir die vriendelike terug verwelkoming. Ek hoop om spoedig weer 'n konstruktiewe bydrae tot die projek te lewer.

Maar vir eers moet ek eerder meer aandag aan my studies skenk. :P

Dankie,

- M - 11:50, 17 Augustus 2006 (UTC)

[wysig] commons:Image:Eugenemarais.jpg

Hi, a long time ago you uploaded this photo to WikiCommons. Could you please doublecheck that the copyright you claim is correct? Regards, Thuresson 15:14, 2 September 2006 (UTC)

[wysig] Konsessiesake

Hallo Renier

Ek het 'n paar wysigings gevoeg by die voor- en nadele van konsessies. Ek dink 'n goeie eksterne skakel is die Franchise Association of Southern Africa: http://www.fasa.co.za/ wat spesifiek van toepassing is op ons land.

Finn 10:35, 29 Oktober 2006 (UTC)

[wysig] Lawrencium

Hi Renier,

Ek het vir die aardigheid bietjie aan Lawrencium begin werk. Dit lyk my ons element table het heelwat meer inligting as die Engelse weergawe - waar kry jy dit? Of is daar maar net minder kennis oor Lawrencium? Laurens 15:31, 1 Desember 2006 (UTC)

?? Ek het die tabel reggestel. Dink dis net 'n misverstand oor hoe die sjablone werk. Die tabel is baie plooibaar en 'n mens moet net die sjablone insit vir die onderafdelings waarvoor daar wel data beskikbaar is. Die periodieke tabel begin al heel goed lyk. --RM 18:22, 1 Desember 2006 (UTC)
Die Duitse artikel gee wel isotope vir Lawrencium - ek het begin om dit aan te pas - doen jy dit gewoonlik net as die Engelse artikel dit insluit? Laurens 20:15, 1 Desember 2006 (UTC)
Ek probeer gewoonlik om in die Nederlandse en Duitse artikels te kyk vir bykomende inligting maar partymaal vergeet ek om te gaan kyk. 'n Mens kan nogal 'n groot fout maak as 'n mens aanvaar dat die Engelse artikel die mees volledige een sal wees. Ek het nou die dag ook agtergekom dat die Engelse artikel oor Brasilië veel minder inligting bevat as die Portugese artikel, ongelukkig kan ek nie Portugees praat en lees nie. --RM 10:40, 2 Desember 2006 (UTC)
Probeer bietjie 'n masjienvertaler vir die Portugees - ek het selfs al iets uit Japannees vertaal deur babelfish te gebruik. Ek het ook vandag op http://www.systranbox.com/ afgekom. Ek dink Bablefish gebruik dieselfde enjin.
Het jy al oorweeg om die tabelle in die chemiese elemete outomaties te vertaal? Dit voel vir my of 'n woordverwerkermakro meeste van die werk kan doen en dan kan ons fokus op die teks. Is daar iewers 'n volledige lys van die sjablone wat jy gebruik. Het jy enige truuks wat jy gebruik wanneer jy 'n element tabel vertaal?
Ek het eens op 'n tyd 'n makro gehad om die goed te vertaal maar het iewers langs die pad my makro verloor en nie weer lus gekry om hom oor te skryf nie. --RM 20:17, 2 Desember 2006 (UTC)
Hi Renier, soos jy seker afgelei het het ek toe self 'n tabel vertalertjie geskryf. Dit werk met sed wat op linux/unix stelsel beskikbaar is. Ek kan dit vir jou stuur of jy kan my laat weet as jy 'n tabel vir 'n element nodig het. Groete. Laurens 11:01, 4 Desember 2006 (UTC)

[wysig] Dankie

Baie dankie vir die veranderinge. Miskien dit sou beter wees as ek klein veranderinge in ander artikels te maak as nuwe artikels te skryf (for now). ^^ Mithridates 01:18, 3 Desember 2006 (UTC)

[wysig] Afrikaanse name vir elements en ander onderwerpe in Periodieke tabel

Hallo Renier,

Met my skielike belangstelling in die Periodieke tabel het ek begin wonder oor die Afrikaanse name wat ons tans vir sommige van die element gebruik. Ek sien op die Periodieke tabel besprekingsblad het mense reeds aangedui dat ons van Lantanides en Aktinides, in plaas van Lanthanides en Actinides behoort te praat. Heelwat van die alemente self kan dalk ook Afrikaanser geskryf word. Op Mielie strong is 'n oulik blad met die name in Afrikaans. Stem jy saam ons moet dit in die rigting verander. Waar ek my HAT geraadpleeg het stem dit ooreen met die voorstelle.

Groete Laurens 16:17, 6 Desember 2006 (UTC)

Stem volkome saam. --RM 09:28, 7 Desember 2006 (UTC)
Goed, dan maak ons so. Ek sal solank begin - check my maar op. Laurens 14:53, 7 Desember 2006 (UTC)

[wysig] Ek sê ook dankie

Dankie, Mnr Maritz, dat jy my foute op die Fokofpolisie blad reggemaak. Dit is interessant dat jy ook verskeie ander woorde soos "fansite" en "kontroversie" in suiwer Afrikaans vertaal, wat vorige mense geskryf het! Garble 21:18, 12 Januarie 2007 (UTC)

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu