New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Suleiman die Manjifieke - Wikipedia

Suleiman die Manjifieke

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Suleiman I (6 November 1494 – 5/6 September 1566) was die Sultan van die Ottomaanse Ryk van 1520 tot 1566 en opvolger van Selim I. Hy staan bekend in Turks as Süleyman en in die Arabiese alfabet سليمان (bynaam 'die Manjifieke' in Europa en 'die Wetgewer' in die Islamitiese wêreld, in Turks Kanuni) Die Ottomaanse Ryk het sy hoogtepunt as wêreldmag bereik gedurende sy heerskappy. Alhoewel die ryk nog uitgebrei het vir 'n eeu na sy dood, was dié periode gevolg deur 'n baie lang periode van agteruitgang.

[wysig] Lewensloop

Suleiman I is gebore in Trabzon, Turkye. Van sy sewende jaar, bestudeer hy wetenskap, geskiedenis, literatuur, teologie en militêre tegnieke in die skole van die Istanbul paleis. Reeds as kind doen hy ondervinding van regeringswerk op as goewerneur van verskeie provinsies. Dit sluit in Bolu in noordelike Anatolië, en sy moeder se tuisprovinsie Kaffa in die Krim, waar hy goewerneur was op die ouderdom van 15 jaar.

Nadat hy sy vader opgevolg het na dié se dood, begin Suleiman 'n reeks militêre verowerings. Hy verower Belgrado in 1521. In 1522 verower hy Rhodes na 'n beleg en laat hy die Ridders van St Johannes toe om te vlug na Malta.

Op 29 Augustus 1526 verslaan Suleiman vir Louis II van Hongarye tydens die Slag van Mohács, beset die grootste deel van Hongarye voordat hy dit oorhandig word aan John Zapolya, die prins van Transsilvanië, om die gebied te gegeer. Karel V, Heilige Romeinse Keiser en sy broer Ferdinand, Hertog van Oostenryk het Hongarye daarna weer verower. Suleiman het by twee geleenthede gepoog het om Hongarye-Oostenryk in te val maar kon nie daarin slaag om Wene in 1529 en 1532 te verower nie. In 1533 is 'n verdrag gesluit met Ferdinand, wat Hongarye verdeel tussen die Habsburgs en Zapolya. Na Zapolya se dood, is sy Hongaarse gebiede nagelaat aan Ferdinand, wat aanleiding gee dat Suleiman Hongarye eis. Dit lei tot voortgesette konflik en vredesverdrae wat later die status-quo herstel het.

In die daaropvolgende twee dekades word omvangryke gebiede van Noord-Afrika, tot en met Marokko en die Midde-Ooste tot by Persië geannekseer. Hierdie vinnige uitbreidings word grootliks toegeskryf aan die Ottomaanse vloot se dominasie van die Middellandse See, Rooi See en Persiese Golf. In 1562 het hy Transsilvanië verower. Hy was nie so suksesvol in 1565 toe die Ridders van Malta daarin slaag om die beleg van Malta te beëindig nie. Die beleg het van 18 Mei tot 8 September geduur.

Terwyl Suleiman buite die Ottomaanse Ryk as gevaarlik beskou is, is hy gesien as 'n regverdige heerser binne die Ryk. Hy word beskou as iemand wat korrupsie beveg het en het as 'n beskermheer van kunstenaars en filosowe opgetree. Hy word ook beskou as een van die grootste Islamitiese digters en 'n begaafde goudsmid. Hy bekom sy bynaam 'die Wetgewer' as gevolg van sy hervorming van die Ottomaanse regstelsel. Die wette wat hy laat opstel het, het feitelik elke aspek van die lewe gedurende dié tyd gedek.

Suleiman sterf in 1566, die nag voor die oorwinning tydens die Slag van Szigetvar, in Hongarye. Hy is begrawe in 'n mausoleum saam met sy vrou Roxelana (Khourrem) in die Süleymaniye Moskee.

Met die tyd van sy dood, was die belangrikste Moslem stede (Mekka, Medina, Jerusalem, Damaskus, en Baghdad), verskeie Balkan provinsies tot by vandag se Oostenryk, en die grootste deel van Noord-Afrika was onder beheer van die Ottomaanse Ryk.

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu