21 September
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
21 September is die 264ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (265ste in skrikkeljare). Daar volg nog 101 dae.
Aug - September - Okt | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | ||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1792 - Franse Revolusie: Die Nasionale Konvensie stem om die monargie af te skaf en die Franse Eerste Republiek word uitgeroep.
- 1937 - J.R.R. Tolkien se The Hobbit word gepubliseer.
- 1949 - Kommuniste roep die Volksrepubliek van Sjina uit.
[wysig] Geboortes
- 1947 - Stephen King, Amerikaanse skrywer.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- 21 September- Internasionale Vredesdag en Peace One Day; Onafhanklikheidsdag in Malta(1964), Belize (1981) & Armenië (1991).
09-19 | 09-20 | 09-21 | 09-22 | 09-23 |