Albrecht Dürer
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Albrecht Dürer (1471 - 1528) was een van die eerste Duitse waterverfskilders. Hy is bekend daarvoor dat hy waterverfskilderkunste benut het vir sy studies van die natuur. Een van sy mees bekende waterverfskilderye is benoem: "The great piece of turf". Die presiese tegnieke wat hy gebruik het is onbekend.
[wysig] Eksterne skakels
- http://www.ibiblio.org/wm/paint/auth/durer/
- http://www-groups.dcs.st-andrews.ac.uk/~history/Mathematicians/Durer.html
- http://www.artchive.com/artchive/D/durer.html
- Alternative Albrecht Durer
- Albrecht Durer at Olga's Gallery
- Art Gallery - Albrecht Durer