Bayer Leverkusen
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Bayer 04 Leverkusen | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | TSV Bayer 04 Leverkusen e.V. | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Bynaam/me | Löwen (Leeus) | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 1904 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Stadion | BayArena, Leverkusen | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 22 500 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Bundesliga | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Bayer Leverkusen is ‘n Duitse sportklub uit die stad Leverkusen, waarvan veral die sokkerafdeling bekend is. Die klub het ook afdelings vir onder meer handbal, vlugbal en basketbal. Die klub se tuisveld, die Ulrich-Haberland-stadion, staan sedert 1999 as die BayArena bekend. Die klub speel sedert 1979 in die Bundesliga en sy eerste groot sukses is in 1988 behaal met die oorwinning van die UEFA-beker deur Espanyol in die eindstryd met strafskoppe te verslaan.
In die Bundesliga was die klub veral in die laaste jare redelik suksesvol gewees met vier tweede plekke as hoogtepunt. Die klub kon egter nog nooit Duitse kampioen word nie.
Die klub is verbonde aan die chemiese maatskappy Bayer AG.
[wysig] Erelys
- nooit (visekampioen in 1997, 1999, 2000, 2002)
DFB-Pokal
- 1993
UEFA-beker
- 1988
UEFA kampioeneliga finalis:
- 2002 (verloor 2-1 teen Real Madrid)
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
Bundesliga seisoen 2006/07 | |
Alemannia Aken - DSC Arminia Bielefeld - Bayer Leverkusen - FC Beiere München - VfL Bochum - BV Borussia Dortmund - VfL Borussia Mönchengladbach - Eintracht Frankfurt - FC Energie Cottbus - Hannover 96 - Hertha BSC Berlyn - Hamburger SV - FSV Mainz 05 - 1 FC Neurenberg - FC Schalke 04 - VfB Stuttgart - SV Werder Bremen - VfL Wolfsburg |