Hannover 96
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hannover 96 | |||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Hannoverscher Sportverein von 1896 e.V. |
||||||||||||||||||||||||||||||||
Bynaam/me | Die Roten | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 1896 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Stadion | AWD-Arena, Hannover |
||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 49 000 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Bundesliga | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Hannover 96 is ‘n Duitse sokkerklub, gestig op 12 April 1896 as Hannoversche FC 1896, uit die stad Hannover. Eers in 1899 het sokker die rol as belangrikste sport van die klub oorgeneem by rugby. In 1913 het die klub saamgesmelt met BV Hannover 1898 en Hannoversche Sportverein (HSV) von 1896 geword.
Hannover het sy eerste Duitse kampioenskap in 1938 gewen, wat steeds as een van die grootste verrassings in Duitse sokker beskou word, deur FC Schalke 04, die mees dominante sokkerspan in die jare van die Derde Ryk, in die eindstryd met 4-3 te verslaan.
Soos vele Duitse klubs het die klub na die Tweede Wêreldoorlog tydelik opgehou bestaan, maar in Augustus 1945 het ‘n span bestaande uit spelers van Hannover 96 en SV Arminia Hannover (tans in die Oberliga Noord) ‘n wedstryd teen ‘n Britse militêre elftal gespeel.
Die klub speel sy tuiswedstryde sedert 1954 in die AWD-Arena in Hannover (vroeër bekend as die Niedersachsenstadion). Voor 1954 het die klub op die Radrennbahn gespeel.
[wysig] Erelys
- 1937/38, 1953/54
DFB-Pokal
- 1992
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
Bundesliga seisoen 2006/07 | |
Alemannia Aken - DSC Arminia Bielefeld - Bayer Leverkusen - FC Beiere München - VfL Bochum - BV Borussia Dortmund - VfL Borussia Mönchengladbach - Eintracht Frankfurt - FC Energie Cottbus - Hannover 96 - Hertha BSC Berlyn - Hamburger SV - FSV Mainz 05 - 1 FC Neurenberg - FC Schalke 04 - VfB Stuttgart - SV Werder Bremen - VfL Wolfsburg |