FC Energie Cottbus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
FC Energie Cottbus | |||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Fussball-Club Energie Cottbus e.V. |
||||||||||||||||||||||||||||||||
Bynaam/me | Energie | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 31 Januarie 1966 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Stadion | Stadion der Freundschaft, Cottbus |
||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 22 450 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Bundesliga | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
FC Energie Cottbus is ‘n Duitse sokkerklub uit die Brandenburgse stad Cottbus. Die klub is een van die baie min voormalige Oos-Duitse klubs wat sy beste prestasies behaal ná die hereniging van Wes- en Oos-Duitsland.
Voor die Duitse hereniging het die klub in die DDR-Oberliga gespeel. Na die hereniging moes die klub begin in die Regionalliga. In 1997 promoveer Energie na die Bundesliga 2. Verder haal Energie in dieselfde jaar verrassend die eindstryd van die Duitse beker (DFB-Pokal). In 2000 het Energie vriend en vyand verras deur promosie na die Bundesliga te kry en het daar bly meeding tot die heelwat later as verwagte relegasie in 2003.
In die 2006/2007-seisoen is Energie weer terug in die Bundesliga teen omtrent alle verwagtings in. Die klub is daarmee in die huidige seisoen die enigste klub uit die voormalige DDR in die Bundesliga.
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
Bundesliga seisoen 2006/07 | |
Alemannia Aken - DSC Arminia Bielefeld - Bayer Leverkusen - FC Beiere München - VfL Bochum - BV Borussia Dortmund - VfL Borussia Mönchengladbach - Eintracht Frankfurt - FC Energie Cottbus - Hannover 96 - Hertha BSC Berlyn - Hamburger SV - FSV Mainz 05 - 1 FC Neurenberg - FC Schalke 04 - VfB Stuttgart - SV Werder Bremen - VfL Wolfsburg |