Koninkryk van Skotland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
|
|||||
Leuse: Nemo me impune lacessit (Latyn: No one strikes me with impunity) |
|||||
Hoofstad | Edinburgh¹ | ||||
Taal/Tale | Skots-Gaelies, Skots | ||||
Regering | Monargie | ||||
Koning/Koningin | |||||
- 843–860 | Kenneth I | ||||
- 1587–1625 | James VI | ||||
- 1702–1714 | Anne | ||||
Wetgewer | Parlement van Skotland | ||||
Geskiedenis | |||||
- Verenig | 843 | ||||
- Unie van die Krone | 24 Maart 1603 | ||||
- Act of Union | 1 Mei, 1707 | ||||
Geldeenheid | Pound Scots | ||||
¹ Teen die vroeë moderne era gevestig by Edinburgh, voor dit by Scone en elders. |
Die Koninkryk van Skotland (Sjabloon:Lang-gd) was 'n staat geleë in Wes-Europa in die noordelike deel van die Groot Brittanje eiland. Dit het bestaan van 843 tot met die Acts of Union 1707 wat dit verenig het met die Koninkryk van Engeland (927–1707) om die Koninkryk van Groot Brittanje (1707–1800) te vorm. Die bevolking van die koninkryk was in 1700 ongeveer 1,1 miljoen.