24 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Maart 24 is die 83ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (84ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 282 dae in hierdie jaar.
Feb - Maart - Apr | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1603 - Koning James I word die eerste Britse monarg om gelyktydig in Skotland, Engeland en Ierland te heers.
- 1868 - Metropolitan Life Insurance Company word gestig.
- 1878 - Die VK-fregat Eurydice sink, 300 sterf.
- 1882 - Robert Koch kondig die ontdekking van bakterieë aan wat verantwoordelik is vir tuberkulose (mycobacterium tuberculosis).
- 1944 – Tweede Wêreldoorlog: Gevangene Geallieerde soldate begin die groot ontsnapping (Engels: Great Escape), toe hulle uit die Stalag Luft III, krygsgevangenekamp wat deur die Luftwaffe bedryf is, ontsnap.
- 1976 - President Isabel Perón van Argentinië word ontvoer en afgeset in 'n bloedlose staatsgreep.
- 1989 - Die Tenkskip Exxon Valdez stort meer as 11 miljoen gallon olie in die Prince Williamsont, Alaska, wat 'n groot omgewingsramp tot gevolg het.
- 2001 - Apple Computer stel Mac OS X weergawe 10.0 vry.
[wysig] Geboortes
- 1494 - Georg Agricola, wetenskaplike
- 1855 - Andrew Mellon, finansier, († 1937)
- 1874 - Harry Houdini, towenaar, († 1926)
- 1886 - Edward Weston, fotograaf († 1958)
- 1887 - Fatty Arbuckle, toneelspeler, († 1933)
- 1891 - John Knittel, dramaturg, († 1970)
- 1897 - Wilhelm Reich, fisioterapeut, († 1957)
- 1902 - Thomas Dewey, politikus, († 1971)
- 1919 - Lawrence Ferlinghetti, outeur en uitgewer
- 1923 - Kermit Schafer, humoris, († 1979)
- 1926 - Dario Fo, outeur, 1997 Nobelprys vir Letterkunde
- 1927 - Martin Walser, outeur
- 1930 - Steve McQueen, rolprentakteur en -regisseur, († 1980)
- 1935 - Peter Bichsel, skrywer
- 1949 - Nick Lowe, musikant
- 1951 - Tommy Hilfiger, mode-ontwerper
- 1970 - Lara Flynn Boyle, toneelspeelster
- 1974 - Alyson Hannigan, toneelspeelster
- 1976 - Peyton Manning, NFL-ster
- 1983 - Clare Pollard, sanger
[wysig] Sterftes
- 809 - Harun al-Rashid, Abbasid-kalief (* 763)
- 1455 - Pous Nicholas V, die eerste Renaissance-pous (* 1397)
- 1603 - Koningin Elizabeth I van Engeland
- 1869 - Antoine-Henri Jomini, Generaal (* 1779)
- 1882 - Henry Wadsworth Longfellow, outeur (* 1807)
- 1905 - Jules Verne, outeur (* 1828)
- 1944 - Orde Wingate, Britse soldaat (* 1903)
- 1946 - Alexander Alekhine, skaak-kampioen (* 1892)
- 1953 - Mary of Teck, vrou van koning George V van die Verenigde Koninkryk (* 1867)
- 1962 - Jean Goldkette, jazz-musikant (* 1899)
- 1962 - Auguste Piccard, fisikus en ontdekker (* 1884)
- 1976 - Bernard Montgomery, Britse Veldmaarskalk (* 1887)
- 1980 - Óscar Romero, Aartsbiskop van El Salvador
- 1990 - An Wang, rekenaar-pionier (* 1920)
- 1993 - John Hersey, outeur (* 1914)
[wysig] Vakansie dae
- Argaïese Litaue - Kazimiras Diena
- Wêreld-tuberkulosedag
- Voetwassingdonderdag in Westelike Christendom (2005)
Sien ook:
Maart 23 - Maart 25 - Februarie 24 - April 24 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember