President van die Verenigde State
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die President van die Verenigde State is die staatshoof van die Verenigde State. Volgens die V.S.A se grondwet is die President ook die hoof uitvoerende beampte van die federale regering en die bevelvoerder van die V.S.A se weermag. Die president is die hoof verkose verteenwoordiger van die burgers van die V.S.A.
As gevolg van die supermoondheid status van die Verenigde State, word die Amerikaanse President gereeld "die magtigste persoon op aarde" genoem en die huidige president is een van die wêreld se mees bekende figure.
Gedurende die Koue Oorlog was daar soms verwys na die president as "die leier van die vrye wêreld", 'n term wat steeds soms gebruik word.
Washington | J Adams | Jefferson | Madison | Monroe | JQ Adams | Jackson | Van Buren | W Harrison | Tyler | Polk | Taylor | Fillmore | Pierce | Buchanan | Lincoln | A Johnson | Grant | Hayes | Garfield | Arthur | Cleveland | B Harrison | Cleveland | McKinley | T Roosevelt | Taft | Wilson | Harding | Coolidge | Hoover | F Roosevelt | Truman | Eisenhower | Kennedy | L Johnson | Nixon | Ford | Carter | Reagan | GHW Bush | Clinton | GW Bush |