vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
30 September is die 273ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (274ste in skrikkeljare). Daar volg nog 92 dae.
- 1885 - Die Republiek van Goosen word afgeskaf en heringelyf in Brits-Betsjoenaland, nadat 'n Britse militêre mag onder Sir Charles Warren na die gebied gestuur is.
- 1980 - Ethernet-spesifikasies word gepubliseer deur Xerox in samewerking met Intel en Digital Equipment Corporation.
- 1989 - Die federasie Senegambië word deur Senegal ontbind toe Gambië weier om nader aan 'n unie te beweeg.
- 1999 - Japan se ergste kernkragongeluk vind plaas by 'n uraanherverwerkingfasiliteit naby Tokio. Werkers en plaaslike inwoners word aan baie hoë vlakke van bestraling blootgestel.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
Dae in die Geskiedenis