Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sep - Oktober - Nov | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Oktober is die tiende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn vir octo vir "agste" (dit was oorspronklik die agste maand van die jaar, voor Januarie en Februarie ingevoeg is).
Oktober begin op dieselfde dag van die week as Januarie, behalwe in skrikkeljare waar geen maand op dieselfde dag as Oktober begin nie.
[wysig] Gebeure
- 2002 - Die World Trade Centre, New York, word aangeval. Ekstremiste (Osama bin Laden se Al-Quada-groep) laat vlieg 'n Boeing-straler in elk van die twee toringblokke vas, waarna die geboue ineenstort en (drie)duisende mense omkom. 'n Vliegtuig vlieg ook vas teen die Pentagon, 'n VSA sentrum vir die verdediging van die Amerikaanse volk (en waarskuwingstasie vir die hele wêreld teen onverwagse kernbom-aanvalle.
[wysig] Vakansiedae
- National Coming Out Day
- Halloween
- Thanksgiving Day in Kanada op die tweede Maandag van die maand.
- Samhain (ongeveer)
- Die laaste Maandag in Oktober is een van die Publieke Vakansie dae in die Republiek van Ierland en in die Ierse kalender word die maand Deireadh Fómhair genoem (letterlik "Einde van Herfs") en is die derde en laaste maand van die herfsseisoen.