New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Afgeleide - Wikipedia

Afgeleide

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

In die wiskunde is die afgeleide van 'n funksie by 'n punt die helling van die raaklyn aan die grafiek van die funksie op die punt. Die woord 'afgeleide' is hier om die waarheid te sê 'n afgekorte term vir die begrip 'afgeleide waarde'. Dit is 'n waarde wat afgelei is uit die oorspronklike funksie. Bepaling van die afgeleide van 'n funksie word differensieer genoem.

As die afgeleide van 'n funksie f vir alle punte in die domein van f gedefinieer is, word die daardeur bepaalde funksie die afgeleide funksie of kortweg die afgeleide genoem. Die afgeleide van 'n funksie f wordt dikwels genoteer as f' ("f-aksent") of as \frac{\mathrm{d}f}{\mathrm{d}x}. Die konsep van 'n afgeleide is in die 17e eeu byna tegelykertyd deur Isaac Newton en Gottfried Leibniz uitgevind.

Inhoud

[wysig] Voorbeeld

'n Fietsryer ry langs 'n reguit pad. Die afstand wat hy afgelê het in die tyd t sedert hy begin ry het, noem ons s(t). Hoe vinnig het hy op die tydstip t0 gery? Ons kan sy snelheid bepaal deur te kyk watter afstand hyafgelê het in die tyd Δt na die tydstip t0. Hierdie afstand is:

\Delta s = s(t_0+\Delta t)-s(t_0)\!

Sy gemiddelde snelheid in hierdie periode was dus:

\bar{v}=\frac{\Delta s}{\Delta t}.

Hoe kleiner ons die periode Δt neem, hoe meer benader die gemiddelde snelheid die snelheid v(t0) op het tydstip t0. Die snelheid is die limiet vir Δt na 0 en word die afgeleide van s(t) naar t genoem:

v(t_0)=s'(t_0)=\frac{ds}{dt}(t_0)=\lim_{\Delta t\to 0}\frac{\Delta s}{\Delta t}.

[wysig] Definisie

Laat f: RR 'n kontinue funksie wees. Ons beskou 'n lyn deur twee vlak by mekaar liggende punte op die Grafiek van f: die punt (x, f(x)) en die punt (x + Δx, f(x + Δx)). Die verskil tussen die x-koördinate van hierdie punte is Δx en die verskil tussen hun y-koördinate is Δf = Δy = f(x + Δx) - f(x). Die helling van die lyn deur hierdie twee punte is

\frac{\Delta f}{\Delta x}=\frac{f(x+\Delta x)-f(x)}{\Delta x}.


As die limiet van hierdie uitdrukking vir Δx→0 bestaan, is die afgeleide van f in x gedefinieer as hierdie limiet:

f'(x)=\frac{\mathrm{d}f}{\mathrm{d}x}=\lim_{\Delta x\to 0}\frac{f(x+\Delta x)-f(x)}{\Delta x}.

As hierdie limiet bestaan, noem ons f differensieerbaar in x.

'n gelykwaardige definisie, wat eenvoudiger veralgemeen kan word na funksies van meer veraderlikes, is die volgende: Laat x0 'n reëel getal wees. As daar 'n reële getal a en 'n funksie h bestaan sodat vir alle x geld

f(x)=f(x_0)+a\cdot(x-x_0)+h(x-x_0)

en bowendien h(x) / x naar 0 gaan as x→0, dan is a die afgeleide van f in x0.

[wysig] Afgeleide van funksie

[wysig] Teoretiese afleiding

  • afgeleide van f(x) = x2

f'(x)=\lim_{\Delta x\to 0}\frac{f(x+\Delta x)-f(x)}{\Delta x}=\lim_{\Delta x\to 0}\frac{(x+\Delta x)^2-(x^2)}{\Delta x}=\lim_{\Delta x\to 0}\frac{x^2+2 x \Delta x +(\Delta x)^2-x^2}{\Delta x}=\lim_{\Delta x\to 0}\frac{2 x \Delta x +(\Delta x)^2}{\Delta x}=\lim_{\Delta x\to 0}(2 x +\Delta x)=2x


  • afgeleide van f(x) = xn

Ons kan xn skryf as xxn − 1, en daar die produkreël toepas: f'(x) = xn − 1 + x(n − 1)xn − 2 = nxn − 1. Verder weet ons dat f'(x2) = 2x (basisstap).

Op hierdie manier kan ons met behulp van induksie aflei dat die afgeleide nxn − 1 is

  • afgeleide van f(x) = exp(x)

f'(x)=\lim_{\Delta x\to 0}\frac{\exp(x+\Delta x)-\exp(x)}{\Delta x}=\lim_{\Delta x\to 0}\frac{\exp(x) \exp(\Delta x)-\exp(x)}{\Delta x}=\exp(x) \lim_{\Delta x\to 0}\frac{ \exp(\Delta x)-1}{\Delta x}=\exp(x),

want \lim_{\Delta x\to 0}\frac{\exp(\Delta x)-1}{\Delta x}=1, uit die somdefinisie van exp(x).

[wysig] Verwante afgeleides

Ons stip vooraleers die nuttige formules in verband met afleides aan:

  • Kettingreël: asf(x) = g(h(x)), dan \frac{}{}f'(x) = g'(h(x)) h'(x)
  • Produkreël: as \,\!(fg)'=f'g+fg'
  • Kwotiëntreël: as f(x) = \frac{g(x)}{h(x)}, dan f'(x)=\frac{g'(x)h(x) - g(x)h'(x)}{h(x)^2}


  • afgeleide van f(x)=sin(x)
    • uit sin(x)=cos(π-x)

sin(x) = cos(π − x), uit die Kettingreël volg dan: (sin(x))' = − (cos(π − x))' = sin(π − x) = cos(x)

    • uit cos(x)2 + sin(x)2 = 1

\sin(x)=\sqrt(1-\cos(x)^2)...


  • afgeleide van f(x)=tan(x)

\tan(x)=\frac{\sin(x)}{\cos(x)}, uit die quotiëntregel volgt dan f'(x)=\frac{\sin'(x) \cos(x)-\sin(x) \cos'(x)}{\cos(x)^2}=\frac{cos(x)^2+sin(x)^2}{\cos(x)^2}=\frac{1}{\cos(x)^2}


  • afgeleide van ln(x)

Ons kan dit aantoon met behulp van die kettingreël:

\frac{}{}(\exp(\ln(x))' = \exp'(\ln(x)) \ln'(x)= \exp(\ln(x)) \ln'(x) =x \ln'(x), want exp(x) = exp'(x).


Eintlik is exp(ln(x)) gelyk aan x (uit die definisie van logaritme), en is die afgeleide aldus gelyk aan 1. Uiteraard bly die kettingreël geldig: \frac{}{}(\exp(\ln(x))' =x \ln'(x)=1, of die afgeleide van ln(x) is \frac{1}{x}

  • afgeleide van cosh(x)) en sinh(x)

Net soos by die cosinus, kan ons gebruik maak van die someiëskap van die cosinus hyperbolicus: cosh(a + b) = cosh(a)cosh(b) + sinh(a)sinh(b); of ons gebruik die eiëskap \cosh(x)=\cos(\imath x).

Beide resulteer in: cosh'(x) = sinh'(x), en omgekeer: sinh'(x) = cosh'(x)

[wysig] Hoërorde afgeleides

As f' ook differensieerbaar is, dan is dit moontlik om hiervan die afgeleide f'' te bepaal. Dié word dan die tweede orde afgeleide genoem, of kortweg tweede afgeleide van f. Selfs hoërorde afgeleides kom voor. Die ne afgeleide word dikwels aangeduid met f (n).

[wysig] Toepassings

Die afgeleide het veelvuldige belangrike toepassings in die wiskunde. So kan 'n maksimum of minimum van 'n funksie gevind word deur die afgeleide te bepaal. Indien 'n funksie in 'n bepaalde punt 'n (lokaal) maksimum of 'n (lokaal) minimum bereik, is die afgeleide van die funksie in die punt gelyk aan nul (indien die afgeleide bestaan). Om 'n grafiek van 'n funksie met die hand te teken is dit daarom sinvol om eers die uiteindelike maksima en minima te bepaal. Om te bepaal of die punte waarin die afgeleide gelyk is aan nul maksima or minima is, word soms gebruik gemaak van die Hessiaan.

Baie toepassings het die afgeleide ook in die natuurkunde. So is byvoorbeel snelheid die afgeleide volgens die tyd van die plek (posisie). Versnelling is dan weer die afgeleide van snelheid.

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu