Mei 8
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel behoort versmelt te word met 8 Mei
Mei 8 is die 128ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (129ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 237 dae in hierdie jaar.
Apr - Mei - Jun | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1450 - Jack Cade's Rebellion: Kent opstand teen Koning Henry VI.
- 1541 - Hernando de Soto bereik die Mississippi Rivier en noem dit Rio de Espiritu Santo.
- 1794 – Franse chemikus Antoine Lavoisier onthoof deur die guillotine.
- 1846 - Mexikaanse-Amerikaanse Oorlog: Die Slag van Palo Alto - Zachary Taylor oorwin ‘n Mexikaanse mag noord van die Rio Grande by Palo Alto, Texas in die eerste groot slag van die oorlog.
- 1861 - Amerikaanse Burgeroorlog: Richmond, Virginia word verklaar as die hoofstad van die Konfederale State van Amerika.
- 1877 - By Gilmore's Gardens in New York Stad, open die eerste Westminster Honde Skou.
- 1886 - Apteker Dr. John Styth Pemberton skep ‘n drankie wat later bekend staan as "Coca-Cola."
- 1899 - Die Ierse Literêre Theater in Dublin open.
- 1902 - In Martinique, vind die uitbarsting van Mount Pelee plaas en die dorp St. Pierre word verwoes en meer as 30,000 mense sterf. Slegs ’n klein aantal van die inwonders van St. Pierre's oorleef.
- 1914 - Paramount Pictures gevorm.
- 1933 - Mohandas Gandhi begin ‘n 21 dae eetstaking in protes teen Britse onderdrukking in India.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Die Slag van die Koraal See (Coral Sea) beëindig. Dit is die eerste keer waar twee vyandelike vloote veg sonder visuele kontak tussen die vegtende skepe.
- 1945 – Tweede Wêreldoorlog: VE Dag, die dag wat die Duitse magte toestem om onvoorwaardelik oor te gee.
- 1946 - Shunsaku Tamiya begin ‘n besigheid met die naam Tamiya Shoji Co. ‘n saagmeulemaatskapy gestig in Oshika, Shizuoka-Stad, Japan.
[wysig] Geboortes
- 1521 - Petrus Canisius, Jesuit (d. 1597)
- 1821 - Jean Henri Dunant, stigter van die Rooi Kruis (Red Cross) en ontvanger van die Nobel Prys vir Vrede 1901 (d. 1910)
- 1884 - Harry S. Truman, voormalige President van die Verenigde State (d. 1972)
- 1892 - Ezio Pinza, opera singer (d. 1957)
- 1895 - Fulton J. Sheen, biskop (d. 1979)
- 1903 - Fernandel, akteur (d. 1971)
- 1905 - Red Nichols, jazz muskiant (d. 1965)
- 1906 - Roberto Rossellini, director (d. 1977)
- 1943 - Toni Tennille, sanger
- 1944 - Gary Glitter, sange
- 1945 - Keith Jarrett, jazz musikant
- 1946 - Candice Bergen, aktrise
- 1954 - David Keith, akteur
[wysig] Sterftes
- 1794 - Antoine Lavoisier, chemikus
- 1842 - Jules Dumont d'Urville, ontdekkingsreisiger
- 1880 - Gustave Flaubert, skrywer
- 1960 - J. H. C. Whitehead, Britse Wiskundige
- 1993 - Avram Davidson, skrywer
- 1994 - George Peppard, akteur
- 1999 - Dirk Bogarde, akteur
- 1999 - Dana Plato, aktrise
[wysig] vakansie dae
Sien ook:
Mei 6 - Mei 7 - April 8 - Junie 8 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember