Opera
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Opera (meervoud van L. opus, 'n stuk werk]] is 'n toneelstuk waarin al die teks gesing word, hetsy as 'n aria of as recitativo. Die term word veral gebruik vir musiekblyspele uit die negentiende eeu, maar operas is al 'n eeu eerder geskryf en word nog steeds geproduseer.
Deesdae word die opera wyd as 'n elitistiese kunsvorm beskou, maar op sy dag was dit die vermaak van die massas, en is dit tot groot mate steeds in Italië.
Beroemde operas
- Don Giovanni deur Wolfgang Amadeus Mozart (1787)
- Guglielmo Tell deur Gioachino Rossini (1829)
- I Puritani deur Vincenzo Bellini (1835)
- Die Meistersanger von Nurmberg deur Richard Wagner (1868)
- Aida deur Giuseppe Verdi (1871)
- Carmen deur Georges Bizet (1875)
- Tosca deur Giacomo Puccini (1900)
Opera sangers
- Maria Callas
- Enrico Caruso
- Luciano Pavarotti
- Gé Korsten
- Mimi Coertze