New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes - Wikipedia

Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Suider-Afrikaanse soogdiere is in 15 ordes verdeelbaar. Hulle kom almal in die Suid-Afrikaanse subgebied voor. Hierdie soogdiere, veral die Groot Vyf, is 'n groot toeristeaantreklikheid in die streek, en sommige van die groot wild genereer ook inkomste op vendusies.

Die afdelings hieronder is in alfabetiese volgorde volgens wetenskaplike naam.

Inhoud

[wysig] Artiodactyla (gelykhoewiges)

 'n Seekoei in sy element
'n Seekoei in sy element
  • Die groep soogdiere wat hieronder val, het hoewe aan hulle pote, maar staan met al hul gewig eweredig op die punt van 'n paar tone, meestal die derde en vierde tone.
  • Vier families kom hieronder voor. Hulle is die
    • Bovidae, waaronder 33 wildsbokspesies en die buffel voorkom
    • Giraffidae waarvan die kameelperd die enigste soort is
    • Hippopotamidae waarvan die seekoei die enigste voorbeeld is
    • Suidae, waaronder twee spesies varke val; die bosvark en die vlakvark

[wysig] Carnivora (vleisvreters)

 'n Luiperd in sy element
'n Luiperd in sy element
  • Toe dié groep soogdiere as orde benoem is, is dit geglo dat hulle uitsluitlik vleisvreters was. Sommige van die diere vreet egter ook en een dier in die groep vreet ook groot hoeveelhede vrugte.
  • Daar is ses families in hierdie orde. Hulle is die
    • Canidae, met vyf spesies, waaronder die wildehond, jakkalse en vosse
    • Felidae, wat die katfamilie is; met sewe spesies in die substreek
    • Hyaenidae, met die hiëna as die enigste lid
    • Mustelidae, die weselfamilie, met vyf spesies
    • Protelidae, met die aardwolf as die enigste lid
    • Viverridae, waaronder die sivetkat, muskeljaatkat en 14 muishondspesies

[wysig] Cetacea (seesoogdiere)

 'n Boggelrugwalvis half uit sy element
'n Boggelrugwalvis half uit sy element
  • Die orde se naam is afgelei van 'n Griekse woord, ketos, wat seemonster beteken.
  • Drie families kom in Suider-Afrikaanse waters voor:
    • Die Balaenidae, met die enigste lid die suidelike noordkaper
    • Die Balaenopteridae, met twee walvissoorte in die familie, Bryde se walvis, en die boggelrugwalvis of boggelwalvis
    • Die Delphinidae wat uit die vier dolfynspesies van hierdie gebied bestaan, naamlik die gewone dolfyn, die boggelrugdolfyn, die stompneusdolfyn en Heaviside se dolfyn

[wysig] Chiroptera (vlermuise)

 'n Vrugtevlermuis hang in sy element
'n Vrugtevlermuis hang in sy element
  • Hierdie orde is die enigste soogdiere wat kan vlieg. Hulle voorpote is na vlerke toe aangepas, en die pootbeentjies is enorm verleng.
  • Die vlermuis orde word in twee subordes verdeel:
    • Megachiroptera of die vrugtevlermuise
      • Drie van hierdie suborde se spesies kom in Suider-Afrika voor, al drie in dieselfde familie Pteropodidae, naamlik Peters se witkolvrugtevlermuis, die geel vrugtevlermuis en die Egiptiese vrugtevlermuis
    • Microchiropteraof die insekvretende vlermuise
      • Daar is vyf families:
        • Die Emballonuridae, met die skedestertvlermuis, die witlyfvlermuis en die Egiptiese witlyfvlermuis
        • Die Hipposideridae, of die bladneusvlermuise het vier verskillende spesies
        • Die Molossidae, of losstertvlermuis met 14 spesies in hierdie gebied
        • Die Nycteridae, of spleetgesigvlermuise het ses spesies in die gebied
        • Die Rhinolophidae, of die perdeskoenvlermuise spog met tien spesies oor die area
        • Die Vespertilionidae, oftewel die aandvlermuise is die streek se grootse vlermuisfamilie, met 29 spesies


[wysig] Hyracoidea (dassies)

 'n Klipdassie op sy element
'n Klipdassie op sy element
  • Die dassie word dikwels met die haasfamilie verwar, maar is fileties glad nie verwant nie. Die naaste verwante dier is die olifant.
  • Die dassie behoort aan die familie Procaviidae en daar is drie spesies in Suider-Afrika:
    • Die klipdassie
    • Die geelkoldas
    • Die boomdas

[wysig] Insectivora (insekvreters)

 'n Skeerbekmuis te midde van sy element
'n Skeerbekmuis te midde van sy element
  • Hierdie groep diere leef van insekte en ander geleedpotige diere, soos die spinnekop en duisendpoot
  • In Suider-Afrika is daar drie families.
    • Die Chrysochloridae of gouemolle, bestaan uit 18 spesies in die streek. (Sommige is so lank gelede as 45 jaar laas gesien)
      • Hierdie familie lewe uitsluitlik ondergronds
    • Die Erinaceidae het net een spesie, die krimpvarkie
    • Die Soricidae of skeerbekmuise, met 16 spesies

[wysig] Lagomorpha (haasvormiges)

 'n Haas uit sy element (Albrecht Durer, 1502)
'n Haas uit sy element (Albrecht Durer, 1502)
  • Die orde word onderskei van ander soogdiere deur die pote wat ten volle met pels bedek is, en deur twee pare boonste voortande
  • Die haasspesies verskil van die konynspesies deurdat eersgenoemde
    • baie vinnig kan hardloop
    • se kleintjies gebore word ten volle pelsbedek en gereed om vinnig te beweeg
  • Daar is net een familie in Suider-Afrika:
    • Die Leporidae waaronder
      • twee spesies haas
      • vyf spesies rooiklipkonyn
      • en 'n oewerkonyn

[wysig] Macroscelidea (klaasneuse)

 'n Klaasneus in sy element
'n Klaasneus in sy element
  • Hierdie orde soogdier kom slegs in Afrika voor
  • Hul agterpote is baie langer as hul voorpote, met 'n baie groot agterpoot
  • Hulle het lang beweegbare snoete, en het sodoende die foutiewe Engelse beskrywingsnaam van olifantskeerbekmuis gekry
  • Hulle kleintjies word geweldig aktief gebore, ogies oop en aan die gang
  • Alhoewel hulle lyk na die muis, die rot, en die skeerbek, is hulle nie daaraan verwant nie
  • Daar is een familie in Suider-Afrika:
    • Die Macroscelididae met agt spesies klaasneuse

[wysig] Perissodactyla (ongelykhoewiges)

 'n Witrenoster in sy element
'n Witrenoster in sy element
  • Hierdie soogdiere is groot grasvreters
  • Die groep soogdiere wat hieronder val, het ook hoewe aan hulle pote, maar meeste van hul liggaamsgewig word gedra op die derde toon van hul pote
  • Daar is twee families in die substreek:
    • die Equidae, met twee spesies, die bontkwagga en die bergsebra wat op sy beurt twee subspesies het
      • die Kaapse bergsebra en
      • Hartmann se bergsebra
    • die Rhinocerotidae, waaronder twee renosterspesies voorkom, die witrenoster en die swartrenoster

[wysig] Pholidota (gepantserde miereters)

 'n Miereter van die buiteland
'n Miereter van die buiteland
  • Hierdie orde soogdiere het kenmerkende lang sterte en hulle liggame is bedek met horingagtige skubbe wat soos dakteëls oor die liggaam lê
  • Hulle het kenmerkende lang snoete
  • Hulle het lang, dun, taai tonge, waarmee hulle miere en termiete vang en vreet
  • Daar is net sewe oorlewende spesies in die wêreld
  • Daar is een familie in Suider Afrika:
    • die Manidae, met 'n enkele spesie, die ietermagô

[wysig] Pinnipedia (vinpotiges)

 Kaapse pelsrobbe in hul element
Kaapse pelsrobbe in hul element
  • Sommige kundiges voel dat hierdie diergroep nie 'n aparte orde moet wees nie, maar onder die vleisvretersorde tuishoort.
  • Daar is slegs een spesie rob wat aan die Kaap teel. Ander spesies duik dan en wan op as weglopers van sub-Antarktika af.
  • Daar is dus net een familie in Suider-Afrika:
    • die Otariidae of pelsrobbe
      • Die spesie Kaapse pelsrob

[wysig] Primates (primate)

 'n Nagaap op die mens se element
'n Nagaap op die mens se element
  • Hierdie orde word gekenmerk deur die ontwikkeling van gespesialiseerde funksie van die pote, 'n verkorte snoet en 'n groot brein
  • Twee families kom voor:
    • die Lorisidae met drie spesies nagape:
      • die bosnagaap
      • die nagapie en
      • Grant se nagapie
    • die Cercopithecidae ook met slegs drie spesies:

[wysig] Proboscidea (slurpeters)

 Olifante in een van hul elemente
Olifante in een van hul elemente
  • Daar is tans slegs twee spesies van hierdie orde in die wêreld oor
  • Albei se voortbestaan is op die spel, hoofsaaklik weens die groeiende wêreldbevolking wat op hul lewensruimte inbreuk maak
  • Suider-Afrika het slegs een spesie, onder die familie

[wysig] Rodentia (knaagdiere)

 'n Eekhoring
'n Eekhoring
  • Die orde is die mees getalryk in die soogdierstamboom
  • Knaagdiere het twee snytande in die bo- en onderkaak
  • Nege families kom voor in Suider-Afrika:
    • die Bathyergidae, met ses spesies mol(rot)te
    • die Cricetidae en Muridae, met 80 spesies rotte, muise en nagmuise
    • die Gliridae, met vier spesies waaiermuise; die gemsbokmuis, die klipwaaiermuis, die boswaaistertmuis en die kleiner graslandwaaiermuis
    • die Hystricidae, met 'n enkele spesie, die ystervark
    • die Pedetidae, met een spesie, die springhaas
    • die Petromuridae, met net een spesie, die dassierot
    • die Sciuridae, met ses spesies eekhorings; en
    • die Thryonomidae, met twee spesies rietrotte; die groot rietrot en die klein rietrot

[wysig] Tubilidentata (buistandige)

 'n Erdvark
'n Erdvark
  • Daar is slegs een spesie van hierdie soogdierorde in die wêreld
  • Die erdvark is van die familie Orycteropodidae
  • Hierdie dier is oorspronklik in dieselfde orde geplaas as die miereter
  • In teenstelling met die miereterorde, het die erdvark wel tande, 20 in totaal
  • Die tande het nie emalje en word gebruik om die termiete wat gevreet is, te vergruis voordat die afgesluk word

[wysig] Bron

  • Smither's Mammals of Southern Africa. A field guide. Redakteur Peter Apps. Derde uitgawe, 2000.

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu