27 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
27 Maart is die 86ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (87ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 279 dae in hierdie jaar.
Feb - Maart - Apr | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1851 - Eerste Europese berig van die bestaan van Yosemite Valei.
- 1918 - Moldova en Bessarabia sluit aan by Roemenië.
- 1923 - FART konstruksie voltooi.
- 1938 - Oorlog van Tai er zhuang
- 1941 - Aanval op Pearl Harbor: Japannese spioen Takeo Yoshikawa arriveer in Honolulu, Hawaii en begin om die Verenigde State se vloot te bestudeer by Pearl Harbor.
- 1941 - Brittanje ondersteun Peter II van Joegoeslawië in 'n staatsgreep in Joegoeslawië.
- 1958 - Nikita Khrushchev word Premier van die Sowjetunie.
- 1964 - Die Goeie Vrydag-aardbewing, die kragtigste aardbewing in die geskiedenis van die V.S. met 'n Richterskaal lesing van 9,2 tref Suid Sentraal Alaska, 125 mense sterf en grootskaalse skade aangerig aan die stad Anchorage.
- 1969 - Mariner 7 word lanseer.
- 1976 - Suid-Afrika onttrek militêre magte uit Angola.
- 1988 - Moudud Ahmed word Eerste Minister van Bangladesj.
- 1993 - Jiang Zemin word aangewys as President van Sjina.
- 1993 - Albert Zafy word President van Madagaskar.
- 1993 - Mahamane Ousmane word President van Niger.
- 1995 - Nelson Mandela ontslaan sy vervreemde vrou, Winnie, uit die regering.
[wysig] Geboortes
- 1746 - Michael Bruce, Skotse digter, (d. 1767)
- 1765 - Franz Xaver von Baader - Duitse filosoof, (d. 1841)
- 1785 - Koning Louis XVII van Frankryk, (d. 1795)
- 1797 - Alfred de Vigny, outeur, (d. 1863)
- 1809 - Baron Haussmann, Franse siviele beplanner
- 1817 - Karl Wilhelm von Nägeli, Switserse bioloog, (d. 1891)
- 1845 - Wilhelm Conrad Röntgen, fisikus, wenner van die eerste Nobel Prys vir fisika 1901, (d. 1923)
- 1847 - Otto Wallach, Duitse chemikus en Nobel Prys wenner, (d. 1931)
- 1851 - Vincent d'Indy, komponis en onderwysers, (d. 1931)
- 1857 - Karl Pearson, statistikus, (d. 1936)
- 1863 - Heer Henry Royce, motorkarpionier, (d. 1933)
- 1869 - James McNeill, Ierse politikus, (d. 1869)
- 1871 - Heinrich Mann, dramaturg, (d. 1950)
- 1886 - Ludwig Mies van der Rohe, argitek, (d. 1969)
- 1899 - Gloria Swanson, aktrise, (d. 1983)
- 1901 - Carl Barks, Donald Duck strokiesprent-tekenaar, (d. 2000)
- 1901 - Erich Ollenhauer, politikus, (d. 1963)
- 1901 - Sato Eisaku, Eerste Minister van Japan, (d. 1975)
- 1901 - Sasaki Naojiro, Japanese outeur, (d. 1943)
- 1906 - Pee Wee Russell, VS jazz-musikant, (d. 1969)
- 1909 - Golo Mann, historikus en uitgewer, (d. 1994)
- 1910 - John Pierce, elektriese ingenieur
- 1912 - James Callaghan, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
- 1917 - Cyrus Vance, VS politikus, (d. 2002)
- 1922 - Pierre Pairault oba Stefan Wul, Franse outeur, (d. 2003)
- 1923 - Louis Simpson, digter
- 1923 - Endo Shusaku, Katolieke Japanese outeur, (d. 1996)
- 1924 - Sarah Vaughan, sanger, (d. 1990)
- 1927 - Mstislav Rostropovich, dirigent, musikant
- 1930 - David Janssen, akteur, (d. 1980)
- 1931 - Walter Kieber,Liechtenstein Staatshoof (d. 1978)
- 1939 - Cale Yarborough, NASCAR-renjaer
- 1942 - Michael York, akteur
- 1950 - Tony Banks, musikant van Genesis
- 1954 - Wally Stocker, musikant van The Babys
- 1957 - Nick Hawkins, Britse politikus
- 1959 - Andrew Farriss, musikant van INXS
- 1962 - Jann Arden, Kanadese musikant
- 1963 - Quentin Tarantino, akteur, regisseur, skrywer
- 1963 - Xuxa, TV-persoonlikheid
- 1968 - Sadie Frost, Britse aktrise
- 1970 - Mariah Carey, sangeres
- 1970 - Prinses Leila van Iran, (d. 2001)
- 1970 - Brendan Hill van Blues Traveler
- 1971 - David Coulthard, Formule Een-renjaer
- 1986 - Baby M
[wysig] Sterftes
- 1191 - Pous Clement III
- 1350 - Koning Alfonso XI van Castile, (b. 1312)
- 1378 - Pous Gregory XI, (b. c. 1336)
- 1555 - William Hunter (Protestantse martelaar)
- 1635 - Robert Naunton, Engelse politikus, (b. 1563)
- 1662 - Marie Louise van Orleans
- 1757 - Johann Stamitz, Czech komponis en violis, (b. 1717)
- 1770 - Giovanni Battista Tiepolo, (b. 1696)
- 1809 - Joseph-Marie Vien, Franse skilder, (b. 1716)
- 1827 - François Alexandre Frédéric, duc de la Rochefoucauld-Liancourt, (b. 1747)
- 1836 - James Fannin
- 1843 - Karl Salomo Zachariae von Lingenthal, Duitse regsgeleerde, (b. 1769)
- 1850 - Wilhelm Beer, astronoom, (b. 1797)
- 1864 - Jean-Jacques Ampère, Franse leraar, (b. 1800)
- 1865 - Petrus Hoffman Peerlkamp, Nederlandse leraar, (b. 1786)
- 1873 - Amedée Simon Dominique Thierry, Franse joernalis en historikus, (b. 1797)
- 1875 - Edgar Quinet, Franse geskiedkundige, (b. 1803)
- 1878 - Heer George Gilbert Scott, argitek, (b. 1811)
- 1889 - John Bright, (b. 1811)
- 1910 - Alexander Emanuel Agassiz, VS wetenskaplike en ingenieur, (b. 1835)
- 1918 - Henry Adams, historikus, (b. 1838)
- 1923 - Sir James Dewar, chemikus, (b. 1842)
- 1924 - Walter Parratt, komponis, (b. 1841)
- 1931 - Arnold Bennett, Britse skrywer, (b. 1867)
- 1940 - Michael Joseph Savage, Eerste minister van New Zealand, (b. 1872)
- 1967 - Jim Thompson (ontwerper), vermis, (b. 1906)
- 1968 - Yuri Gagarin, die eerste mens wat om die aarde gewentel het, (b. 1934)
- 1969 - B. Traven, skrywer
- 1972 - M. C. Escher, Nederlandse kunstenaar, (b. 1898)
- 1972 - Sharkey Bonano, jazz-musikant, (b. 1904)
- 1991 - Ralph Bates, Britse akteur, (b. 1940)
- 1995 - Maurizio Gucci
- 2000 - Ian Dury, Engelse rock musikant, (b. 1942)
- 2002 - Milton Berle, akteur, komediant, (b. 1908)
- 2002 - Dudley Moore, akteur, musikant, (b. 1935)
- 2002 - Billy Wilder, regisseur, (b. 1906)
[wysig] Vakansiedae
- 2005, 2016: Paasfees
Sien ook:
Maart 25 - Maart 26 - Februarie 27 - April 27 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember