25 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Maart 25 is die 84ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (85ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 281 dae in hierdie jaar.
Feb - Maart - Apr | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1306 - Robert I van Skotland word Koning van Skotland.
- 1409 - Die Council of Pisa open.
- 1634 - Die eerste setlaars arriveer in Maryland (aangevoer deur Lord Baltimore).
- 1655 - Saturnus (planeet) se grootste maan, Titan, is ontdek deur Christian Huygens.
- 1802 - Die Verdrag van Amiens is onderteken as 'n "Definitiewe Verdrag van Vrede" tussen Frankryk en Groot Britanje.
- 1821 - Griekeland verklaar onafhanklikheid van die Ottoman Ryk, begin van die Griekse Oorlog van Onafhanklikheid.
- 1865 - Amerikaanse Burger Oorlog: In Virginia, Konfederasie magte neem Fort Stedman van die Unie gevange.
- 1894 - Coxey's Army, die eerste noemenswaardige Amerikaanse protes optog, vertrek van Massillon, Ohio na Washington D.C..
- 1901 - By die vyf-dag "Week of Nice" wedren in Nice, Frankryk, wen Mercedes hulle eerste wedren.
- 1911 - In New York Stad sterf 146 klere arbeiders in die Triangle Shirtwaist Company fire.
- 1924 - Griekeland word tot republiek verklaar.
- 1957 - Die Common Market is gestig (Wes Duitsland, Frankryk, Italië, België, Nederland, Luxemburg).
- 1969 - Gedurende hulle wittebrood, hou John Lennon en Yoko Ono 'n bed-sitting vir vrede in die Amsterdam Hilton Hotel (tot Maart 31).
- 1975 - Faisal van Saudi Arabië word dood geskiet deur 'n nefie met 'n geskiedenis van geestelike gestuurdheid.
- 1979 - Die eerste tenvolle funksionele space shuttle orbiter, Columbia (Space Shuttle), is afgelewer by die John F. Kennedy Space Center in voorbereiding vir sy eerste lansering.
- 1992 - Kosmonaut Sergei Krikalev keer terug na die aarde na 'n 10-maande verblyf op die Mir ruimte stasie.
- 1996 - Die EU verban die uitvoer van Britse beesvleis en die byprodukte as gevolg van Bovine Encefalopatía Espongiforme (Eng. mad cow disease).
[wysig] Geboortes
- 1741 - Jean Antoine Houdon, beeldhouer, (d. 1828)
- 1867 - Arturo Toscanini, kondukteer, (d. 1957)
- 1881 - Béla Bartók, komponis, (d. 1945)
- 1881 - Mary Gladys Webb, skrywer, (d. 1927)
- 1908 - Helmut Käutner, akteur en film direkteur, (d. 1980)
- 1908 - David Lean, film direkteur, (d. 1991)
- 1921 - Simone Signoret, sktriese, (d. 1985)
- 1925 - Flannery O'Connor, outeur, (d. 1964)
- 1928 - Jim Lovell, ruimtevaarder
- 1935 - Gloria Steinem, feminis, outeur
- 1938 - Hoyt Axton, musiekant, akteur, (d. 1999)
- 1940 - Anita Bryant, vermaaklikheids kunstenaar
- 1942 - Aretha Franklin, sanger
- 1942 - Richard O'Brien, akteur, skrywer
- 1947 - Elton John, musiekant
- 1965 - Sarah Jessica Parker, aktriese
- 1976 - Juvenile, rapper
- 1976 - Wladimir Klitschko, bokser
[wysig] Sterftes
- 752 - Pous Stephen II
- 1005 - Koning Kenneth III van Skotland (in oorlog)
- 1233 - Koning Afonso II van Portugal, (b. 1185)
- 1751 - Koning Frederick I van Swede, (b. 1676)
- 1914- Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter, (b. 1830)
- 1918 - Claude Debussy, komponis, (b. 1862)
- 1957 - Max Ophüls, direkteur, skrywer, (b. 1902)
- 1958 - Tom Brown, jazz musiekant (b. 1888)
- 1975 - Koning Faisal van Saudi Arabië, (b. 1906)
[wysig] Vakansie dae
- Tradisionele datum vir die begin van die nuwe jaar in Britanje, totdat die Gregoriese kalender in 1752 ingebruik geneem was (genoem Lady Day).
- Griekeland Onafhanklikheids Dag.
Sien ook:
Maart 24 - Maart 26 - Februarie 25 - April 25 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember