Botswana
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Republiek van Botswana (Tswana: Lefatshe la Botswana) is 'n land in suider Afrika. Die land was voorheen die Britse protektoraat Bechuanaland binne die Volkebond. Met onafhanklikheid op 30 September 1966 verander die land se naam na Botswana. Dit word begrens deur Suid-Afrika in die suide, Namibië in die weste, Zambië in die noorde, en Zimbabwe in die noordooste. Die land se ekonomie, nou verbind aan die van Suid-Afrika, word oorheers deur mynbou, veral diamante; beesboerdery; en toerisme. Die land is vernoem na sy grootste etniese groep, die Tswana. Die hoofstad is Gaborone.
|
||
---|---|---|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |
Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion |
Kategorieë: Saadjie | Botswana | Lande