Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Libië - Wikipedia

Libië

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

الجماهيرية العربية الليبية الشعبية الإشتراكية
al-Jamāhīrīyah al-‘Arabīya al-Lībīyah ash-Sha‘bīyah al-Ishtirākīyah
Vlag van Libië Beeld:Libyseal.gif
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: n/a
Ligging van  Libië
Amptelike taal Arabies
Hoofstad Tripoli
32°54′ N 13°11′ E
Grootste stad Tripoli
Regering
• Leier van die
Revolusie
President
• Eerste Minister
militêre diktatuur
• Muammar al-Qaddafi

• Zentani Muhammad az-Zentani
• Shukri Ghanem
Onafhanklikheid
• Datum
Van Italië
24 Desember 1951
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

1,759,540 km² (16th)
Weglaatbaar min
Bevolking
 - Soos op 2005 skatting
 - Soos op 2004 sensus
 - Digtheid

5 765 563Sjabloon:Ref (103de)
5 882 667 [1]
3/km² (186ste)
BBP (PPP)
 - 2004 total
 - Per capita

61 042 (67ste)
10 769 (61ste)
Geldeenheid Dinar (LYD)
Tydsone
 - Somertyd
EET (UTC+2)
nie bemerk nie (UTC+2)
Volkslied Allahu Akbar
Internet TLD .ly
Skakelkode +218
Sjabloon:NoteIncludes 166 510 non-nationals

Die Groot Sosialistiese Volks Libiese Arabiese Jamahiriya of Libië (Arabies: ليبيا, getranslitereer Lībiyyā) is 'n land in Noord Afrika, wat grens aan die Middellandse See, geleë tussen Egipte in die ooste, Soedan in die suid-ooste, Tsjaad en Niger in die suide en Algerië en Tunisië in die weste. Die hoofstad is Tripoli. Die drie tradisionele dele van die land is Tripolitania, die Fezzan en Cyrenaica.

Die naam "Libië" is afgelei van die antieke Egiptiese term "Lebu", wat verwys na Berber bevolkingsgroepe wat wes van die Nyl woon, en aangeneem in Grieks as "Libya". In antieke Griekeland het die term 'n breër betekenis gehad wat die hele Noord Afrika wes van Egipte, en soms die hele Afrika ingesluit het.

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Ruïnes van Leptis Magna in Libië
Ruïnes van Leptis Magna in Libië

Tripoli en Cyrenaica was Romeinse kolonies tot hulle in die 7de eeu deur Arabiese Moslems verower is. Teen die 19de eeu was die gebied al hoe meer onafhanklike provinsie van die Ottomaanse Ryk tot dit onder Italië se beheer gekom het in 1912.

Na die Tweede Wêreldoorlog is Libië onafhanklikheid toegestaan as 'n voorwaarde van die Geallieerde vredesverdrag met Italië. Sedert 1969 word Libië deur Kolonel Muammar al-Qaddafi regeer, nadat hy in 'n staatsgreep aan die bewind gekom het toe hy die Libiese monargie van Koning Idris afgeset het en die vestiging van die Libiese Arabiese Republiek verklaar het. Qaddafi het vinnig buitelandse bates genasionaliseer, buitelandse troepe uitgesit en buitelandse biblioteke en kultuursentra gesluit. Op daardie stadium was Libië die vierde grootste olie produsent in die nie-kommunistiese wêreld, slegs oortref deur Saudi-Arabië, Iran, en Venezuela. Die Qaddafi regering begin spoedig Libië se oliemaatskappye nasionaliseer en neem algehele beheer oor sommige en dwing ander om meerderheidsbeheer aan die regering oor te gee. Uiteindelik smyt Qaddafi alle Westerse olie manne uit die land met die resultaat dat Libiese produksie dramaties daal. Volgens hierdie BusinessWeek artikel, was, as gevolg van die nasionalisering van sy olie maatskappye en die VSA geleide sanksies, veral in 1992 deur die Verenigde Nasies, Libiese produksie teen 2005 steeds met meer as 50% minder as teen die piek in 1970.

Qaddafi het beide Sowjet Kommunisme en Westerse kapitalisme verwerp en beweer dat hy 'n onafhanklike koers ingeslaan het en dat homself uitgemaak as 'n kampvegter vir die "onderdrukte volke" en Derde Wêreld nasies wat na hulle onafhanklikheid op die internasionale terrein streef. Ten spyte hiervan het hy meestal Sowjet ondersteuning ontvang tot die ineenstorting van die Sowjetunie in 1991.

VSA-Libiese verhoudings het versleg toe Libiese skares op 2 Desember 1979 die Amerikaanse ambasade in Tripoli geplunder het. Qaddafi het na die voorval verwys as 'n "spontane betoging" en enige betrokkenheid ontken. Daar word vermoed dat hy die aanval beveel het om simpaties te betoon met die Ayatollah Khomeini en die nuwe regering van Iran. In Mei 1980 het die VSA alle diplomate onttrek maar nie diplomatieke betrekkinge met Libië opgeskort nie.

In 1980, het die Libiese regering Jimmy Carter se broer, Billy Carter, $220 000 betaal om te steun te werf vir beter diplomatieke betrekkinge tussen die VSA en Libië.

Op 6 Mei, 1981, vier en 'n half maande nadat Ronald Reagan president van die VSA geword het, beskuldig die VSA regering die Libiese regering dat dit internasionale terrorisme ondersteun. Alle Libiese diplomate is uit die land gesit en die VSA het amptelik alle diplomatieke bande tussen die twee lande opgeskort. Op dieslfde dag sluit die VSA die Libiese "Volksburo" (ambasade) in Washington, D.C. Op 2 August 2 1981 skiet Amerikaanse stralers twee aanvallende Libiese oorlogsvliegtuie af tydens VSA vlootoeffeninge in die Golf van Sidra, waarop Libië aanspraak maak as nasionale waters.

Die Reagan administrasie het Libië as 'n onaanvaarbare speler op die internasionale verhoog gesien as gevolg van die land se ondersteuning van Palestynse gewapende groepe, ondersteuning van die revolusionêre Iran in die land se 1980-1988 oorlog teen Saddam Hussein se Irak (kyk Iran-Irak-oorlog), en ondersteuning aan guerrilla bewegings in verskillende dele van die wêreld, baie waarvan separatiste groepe soos die Ierse Republikeinse Leër (IRA), Euskadi Ta Askatasuna (ETA) en die Palestynse Bevrydingsbeweging (PLO).

In Maart 1982 verklaar die VSA 'n verbod op die invoer van Libiese petroleum en die uitvoer na Libië van Amerikaanse nywerheidstegnologie items meeste waarvan vir olie gebruik is; Europa het nie dieselfde paadjie gevolg nie.

Verhoudinge tussen die Verenigde Koninkryk en Libië raak gespanne na die 1984 Libiese Ambasade beleg, toe skote op 'n skare betogers gevuur is waarin 'n polisievrou omkom, wat lei tot 'n breuk in verhoudinge.

Die VSA val Libiese patrolliebote van Januarie tot Maart 1986 aan tydens botsings oor toegang tot die Golf van Sidra, waarop Libië aanspraak maak as territoriale waters maar nooit internasionaal erken is nie. Qaddafi het lank daarna verwys as die "lyn van dood". Later, op 14 April 1986, beveel Reagan groot bomaanvalle teen vermeende terroristestellings in Tripoli en Benghazi waarin ongeveer 60 mense sterf. Die bomaanvalle volg VSA beskuldigings van Libiese betrokkenheid in 'n ontploffing by die Wes-Berlynse La Belle nagklub wat dikwels deur VSA. weermagslede besoek is, op 5 April, waarin 3 mense sterf. Onder die slagoffers van die 14 April bomaanval was die aangenome dogter van Qaddafi. Die aanval het egter oënskynlik die gewenste uitwerking aangesien Libiese aanvalle op Amerikaners meer subtiel geraak het, met die uitsondering van die Lockerbiebomaanval.

Die Verenigde Nasies stel sanksies teen Libië in werking in 1992 na die Pan Am Vlug 103 Lockerbiebomaanval. Uitgebreide diplomatieke maneuvers in 1998 en 1999 lei uiteindelik in April tot Qaddafi se oorhandiging van twee Libiërs vir verhoor van die Lockerbiebomaanval. In Januarie 2001 eindig die Pan Am 103 verhoor met een skuldigbevinding (met lewenslange tronkstraf) en een kwytskelding. Qaddafi veroordeel die skuldigbevinding. Die sanksies is opgehef op 12 September 2003, nadat after Libië ingestem het om verantwoordelikheid te aanvaar en 'n uitbetaling van $2,7 biljoen aan die families van die wat in die bomaanval gesterf het te maak. Op soortgelyke trand hef die VSA op 26 Februarie 2004 sy 23-jaarlange reis verbod na Libië op, en skrap op 21 September daardie jaar oorblywende ekonomiese sanksies, hef die prohibisies op van die Libyan Sanctions Regulations, 31 C.F.R. Part 550 en verwyder beperkings op eiendom en eiendomsbelange wat voorheen in terme van die regulasies beperk is.

[wysig] Politiek

Muurbehangsel wat Kol. Muammar Gadhafi uitbeeld, in 'n hotel in Misrata, Libië
Muurbehangsel wat Kol. Muammar Gadhafi uitbeeld, in 'n hotel in Misrata, Libië

Die Libiese regering stelsel is nogal ongewoon. Qaddafi beweer dat Libië 'n "suiwer sosialistiese staat" is en as sodanig is die formle samestel van die regerings doelbewus redelik vaag. Qaddafi self is tegnies nie eers die "President" of "Eerste Minister" van die land nie, en beskryf homself in plaas daarvan as 'n soort "gide" of 'n "leier" om die Libiese mense in sosialisme te help. Vir meeste mense in die wêreld word hy eenvoudig na verwys as "Kolonel Qaddafi". Qaddafi neem volle diktatoriale magte onder 'n politieke stelsel wat geleyke klem op Islamreg, en Qaddafi se eie Groen Boek van politiese filosofie. Populêre deelname aan verkiesings is verpligtend, alhoewel geen regeringsorganisasie buiten Qaddafi en sy kring van adviseurs enige werklike gesag uitoefen nie. Die regering word "jamahiriya" genoem, 'n aanpassing van die Arabiese woord "jumhuriya" (republiek) wat rofweg vertaal kan word as "volkstaat".

In praktyk is Libië egter 'n militêre diktatuur waar Qaddafi volgens dekreet regeer, bygestaan deur 'n klein kliek van militêre en politike amptenare. Libië word besluldig van wydverspreide menseregte vergrype en staatsondersteundeterrorisme. Libië het in die verlede sterk politiese en finansiële bystand aan verskeie radikale Palestynse groepe en ander vyande van Israel, geskenk en terroriste bedrywighede oral in Europa en die Midde-Ooste gebrog ter ondersteuning van die Palestynse saak. Etlike anti-Qaddafi Libiese uitgewekenes is in Europa deur sluipmoordaanvalle uit die weggeruim. Libië voer in die velede ook sporadiese militêre veldtogte teen Egipte en Soedan uit.

Op 19 Desember 2003 erken Libië dat die land 'n weapons of mass destruction (WMD) program gehad het en kondig ter gelyke tyd die voorneme om alle bestaande WMD te sloop, wat deur onvoorwaardelike inspeksies geverifieer sal word, aan. Libië stem ook in om die land se langafstandmisielle tot 300 km te beperk. Sommige van die WMD het mosterdgas, wat in 'n kalkoenplaas weggesteek is, ingesluit. Die aankondiging kom na klandestiene diplomatieke ondehandelinge met die Verenigde Koninkryk en Amerika sedert Maart 2003.

Op omtrent dieselfde tyd is Libië uitgevang dat dit in die geheim kerntegnologie, oorspronklik van Noord-Korea, aan ander lande verskaf het. Verder is Pakistan en Sjina genoem as bydraers tot die programme. Amptenare berig dat Egipte voorheen tegnologie direk van Pyongyang in die hande gekry het, maar die VSA het missielbesendings in 2001 verhoed. Nogtans het Egipte tog 24 No-Dong missielenjins van Noord-Korea ontvang.

Volgens IAEA direkteur-generaal Mohamed El Baradei, op besoek aan Libië 23 Februarie 2004 wat Egipte nie verkla het nie, "probeer hulle nog die netwerk verstaan om te sien of ander lande wapen verwante tegnologie ontvang het". "Dit is natuurlik 'n belangrike en dringende besorgdheid vir ons". Op 7 Maart 2004 bevestig die Wit Huis dat die laaste van Libië se kernwapen-verwante toerusting na die VSA gestuur is.

[wysig] Munisipaliteite

Sjabloon:Main

[wysig] Geografie

Kaart van Libië
Kaart van Libië
'n Woestyn in Libië
'n Woestyn in Libië
Middestad van Adjabiya, Libië
Middestad van Adjabiya, Libië
Padstalletjie in Libië
Padstalletjie in Libië
Ghadames, 'n oase in Libië
Ghadames, 'n oase in Libië
die Sabrathauitgrawings, Libië
die Sabrathauitgrawings, Libië
Sahara Woestyn 200km oos van Jalu
Sahara Woestyn 200km oos van Jalu

Ligging: Noord-Afrika, grens aan die Middellandse See, tussen Egipte en Tunisië

Klimaat: Mediterreens langs die kus; droog, uiterste woestyn in die binneland

Natuurlike hulpbronne: petroleum, natural gas, gips

Geografiese streke: Cyrenaica, Tripolitania en Fezzan.

Natural hazards: warm droë stowwerige sirocco (in Libië bekend as die ghibli) - 'n suidelike wind wat van een tot vier dae in die lente en herfs; stofstorms, sandstorms.

Oases: Ghadames, Kufra, baie ander.

Die Groot Manmaderiver projek is 'n groot ingenieursprojek wat Libië onderneem het om "fossielwater" van die Saharawoestyn, wat miljoene jare gelede neergelê aan die bevolkingsentra in die noorde te verskaf. http://www.gecol.ly/

[wysig] Ekonomie

Libië se ekonomie is ondergaan 'n ongelooflike sake boom onder die huidige Eerste Minister (Ghanem). Baie sosialisme-era regerings-beheerde nywerhede word geprivatisseer. VN en VSA sanksies is meestal opgehef (2004). Continental Airlines biede byvoorbeeld nou code-share vlugte na Libië.

[wysig] Demografie

Libië het 'n klein bevolking in in sy groot grondgebiedmet 'n bevolkingsdigtheid van omtrent 50 mense per km_ in die twee noordelike gebiede van of Tripolitania en Cyrenaica, en minder as een mens per km_ (1.6/sq. mi.) elders. Negentig persent van die mense woon in minder as 10% van die land, hoofsaaklik langs die kus. Meer as die helfte van die bevolking is stedelik meestal concentrated in die twee laaste stede, Tripoli en Benghazi. 50% van die bevolking word geskat om jonger as 15 te wees.

Inheemse Libiërs is hoofsaaklik van gemengde van Berber en Arabierse afkoms. Klein Tuareg en Tebu groepe in suidelike Libië is nomadies of semi-nomadies. Onder foreign inwoners is die grootste groep burgers van ander Afrika lande insluitend mense van Noord Afrika (meestal Egiptenare en Tuniesiërs), mense uit Wes-Afrika en Suid van die Sahara.

[wysig] Eksterne skakels

Sjabloon:Portal Sjabloon:Sisterlinks

[wysig] Regering

[wysig] Nuus

[wysig] Ooorsigte

[wysig] Gidse

[wysig] Toerisme

  • Sjabloon:Wikitravel

[wysig] Ander


 
Lande van Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion


Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu