Algerië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||
al-djoemhoeriyya al-djaza'iriyya al-dimoeqratiyya al-sa'biyya |
|||
LocationAlgeria.png |
|||
Amptelike taal | Arabies | ||
Hoofstad | Algiers | ||
Geloof | Soennisme Islam 99% | ||
Oppervlak - Totaal - % water |
11de 2 381 740 km² -% |
||
Inwoners - Totaal (2002) - Bevolkingsdigtheid |
34ste 32,8 miljoen 13,3/km² |
||
Nasionale dag | 1 November(1954) (dag van die revolusie | ||
Geldeenheid | Algerynse Dinar | ||
Tydsone | UTC +1 | ||
Volkslied | Kassaman | ||
web | Kode | Tel. | .dz | DZA | 213 |
Algerië is 'n groot Noord-Afrikaland. Dit vorm saam met Marokko en Tunisië, waartussen dit lê, die Maghreb. In die suide grens dit, van wes na oos, aan die Wes-Sahara, Mauretanië, Mali, Niger en Libië. Die Middellandse See vorm die noordgrens.
Algerië is 'n voormalige kolonie van Frankryk. Op 5 Julie 1962 word Algerië onafhanklik.
Die hoofstad is Algiers. Die meeste mense woon in die breë, bergagtige kusstrook. In die suide is 'n deel van die noordelike Sahara. Die oorheersende godsdiens is Islam, maar die land het ook 'n klein persentasie Christene.
Inhoud |
[wysig] Onlangse geskiedenis
Sedert 1992 beveg die Algerynse regering diverse groepe Islamitiese ekstremiste. Veral deur terreuraksies van hierdie groepe, het tienduisende mense in dorpe en stede in die noorde van Algerië gesterf. Ook tans duur hierdie aanslae voort. Dié land ly ook onder werkloosheid, watertekort en behuisingsnood. In 2003 is die noorde deur 'n swaar aardbewing getref.
[wysig] Geografie
[wysig] Data
[wysig] Basisgegevens
- Bestuursindeling: 48 provinsies
- Hoofstad: Algiers (1 519 740 inwoners (1998), agglomerasie 2 600 000)
- Ander stede: Oran (655 850), Constantine (462 200), Batna (242 500), Annaba (215 100), Setif (211 900), Sidi bel Abbès (180 300), Beskra (171 000), Djelfa (154 300), Tbessa (153 200), Blida (153 100), Skikda (152 300), Bejaïa (147 100), Tiaret (145 300)
[wysig] Bevolking
- Bevolkingsgroepe: Arabiere 70%, Berbers 30%, Franse
- Tale: Arabies (amptelike taal), Berber (Tamazight, Kabyl e.a.), Frans
- Lewensverwagting: 71 jaar (2001)
- Bevolkingsgroei: 2,4% (gemiddelde 1980-2001)
- Geletterdheid: mans 23%, vrouens 42% (2001)
350px Groter plaatje |
[wysig] Bestuur
Algerië is 'n republiek. Die parlement bestaat uit 'n nasionale vergadering van 389 lede wat elke 5 jaar verkies word, en 'n nasionaleraad met 96 indirek gekose en 48 deur die president benoemde lede; elke 3 jaar word die helfte van die leden gekies. Die president word elke 5 jaar regstreeks gekies.
- president: Abdelaziz Bouteflika (sedert April 1999)
- regeringsleier: Ahmed Ouyahia (sedert Mei 2003)
- minister van buitenlandse sake: Abdelaziz Belkhadem
- partye met aantal setels (verkiesing Mei 2002):
- FLN (Front de Libération Nationale) 199 van 389, nationaalraad 10 van 96 gekozen leden
- RND (Rassemblement National Démocratique) 48 - 80
- MRN (Mouvement de la Réforme Nationale; gematig Islamities) 43 - 0
- MSP (Mouvement de la Société de la Paix; gematig Islamities) 38 - 2
- PT (Parti des Travailleurs) 21 - 0
- Ander partye 11 - 4
- Onafhanklikes 29 - 0
[wysig] Ekonomie
- BNP: $85 028 miljoen (2005), $3200 per persoon
- Groei BNP: 0,6%
- Landbou: graan, dadels, citrusvrugte, wyn
- Grondstowwe: aardolie, aardgas, yster, fosfaat, sink, sout
- Uitvoere (2002): aardolie, aardgas en verwante produksie (96%), half-gefabriseerde goedere (3%)
- Uitvoervenootskappe: Italië 27%, Verenigde Staten 12%, Spanje 12%, Frankryk 11%, Brazilië 8%, Duitsland 7%, Nederland 5%
- Invoere: masjienerie en vervoermiddele 38%, half-gefabriseerde goedere 20%, verbruikersgoedere 14%
- Invoervenootskappe: Frankryk 26%, Verenigde State 8%, Italië 6%, Duitsland 5%, Turkye 4%
|
||
---|---|---|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |
Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion |