Kelties
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Kelte is een van die eerste Europese groepe wat oor die hele kontinent versprei het. Die groep het uit die 5de eeu vC vanuit sentrale deel van Europa getrek.
Die sprekers van hierdie tale neem baie af en dit word veral deur Engels en Frans verdring.
Keltiese tale sluit die volgende in:
- Iers-Gaelies
- Skots-Gaelies
- Wallies
- Bretons
- Manx
- Cornies (uitgesterf)