Ladinies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans.
Ladinies word in Graubünden in Switserland en in Belluno, Suid-Tirol en Trient in Italië gepraat. Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italië op 28 000. Vir die aantal sprekers in Switserland word onder die Wikipedia-lemma Retoromaans die getal van 66 000 genoemd .
[wysig] Eksterne skakels
- Ethnologue verslag oor Ladinies
- News - Noeles.net die eerste internet-nuus-portaal in Ladinies (Dolomite Ladinies / Standaard Ladinies). Die inhoud is meestal oor Ladiniese kultuur, politiek, samelewing, ens.
- Weekly Paper - La Usc Di Ladins (Die stem van die Landiniërs - in Ladinies - verskillende afdelings in al die sub-dialekte geskryf.
Indo-Europese tale > Kentum-tale > Italiese en Romaanse tale > Italiese tale |
|
---|---|
Italiese groep: | Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn |
Indo-Europese tale > Kentum-tale > Italiese en Romaanse tale > Romaanse tale |
|
Iberoromaans: | Asturies | Galicies | Katalaans | Portugees | Spaans |
Galloromaans: | Langues d'oil: Frans | Gallo | | Guernésiais | Jèrriais | Lorreins | Pikardies | Champenois | Wallonies | Anglonormannies Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals | Frankoprovensaals |
Retoromaans: | Romansch | Ladinies | Friulaans |
Italoromaans: | Dalmaties | Italiaans | Korsikaans | Napolitaans |
Sardies: | Sardies |
Balkanromaans: | Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens |
Romaanse Kunstale: | Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova |