Retoromaans
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Retoromaans is 'n Romaanse taalgroep wat 'n aantal tale uit Switzerland en Noord-Oos Italië insluit:
- Friuliaans, [Friuli-Venezia Giulia provinsie Italië
- Ladinies, Dolomite gebergtes in Italië
- Romansch, Switzerland
[wysig] Retiese Taal
Sien ook Retiese taal 'n onverwante taal wat in antieke tye in die gebied gepraat word waar Retoromaans nou gepraat word.
[wysig] Eksterne skakels
Indo-Europese tale > Kentum-tale > Italiese en Romaanse tale > Italiese tale |
|
---|---|
Italiese groep: | Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn |
Indo-Europese tale > Kentum-tale > Italiese en Romaanse tale > Romaanse tale |
|
Iberoromaans: | Asturies | Galicies | Katalaans | Portugees | Spaans |
Galloromaans: | Langues d'oil: Frans | Gallo | | Guernésiais | Jèrriais | Lorreins | Pikardies | Champenois | Wallonies | Anglonormannies Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals | Frankoprovensaals |
Retoromaans: | Romansch | Ladinies | Friulaans |
Italoromaans: | Dalmaties | Italiaans | Korsikaans | Napolitaans |
Sardies: | Sardies |
Balkanromaans: | Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens |
Romaanse Kunstale: | Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova |