Mozilla Firefox
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Mozilla Firefox | |
---|---|
Mozilla Firefox wat die Duitse Wikipedia se voorblad wys |
|
Maintainer: | Mozilla Stigting / Mozilla Corporation |
Stable release: | |
Preview release: | |
OS: | Kruisplatform |
Use: | Webblaaier |
License: | MPL, MPL/GPL/LGPL tri-license |
Website: | www.mozilla.com/firefox |
Mozilla Firefox (oorspronklik bekend as Phoenix en kortliks as Mozilla Firebird) is 'n vrye kruis-platform webblaaier ontwikkel deur die Mozilla Stigting en honderde vrywilligers. Dit is meer as 5 miljoen keer in die eerste 12 dae ná die vrystelling van weergawe 1.0 afgelaai en meer as 20 miljoen keer in minder as 11 weke. Dit maak Firefox een van die mees gebruikte gratis oopbronprogramme, veral onder tuisgebruikers.
Met Firefox beoog die Mozilla Stigting om 'n klein, vinnige, eenvoudige en hoogs uitbreibare webblaaier te ontwikkel wat onafhanklik van die Mozilla Suite staan. Firefox het die fokus van Mozilla-ontwikkeling geword, tesame met die Mozilla Thunderbird eposleser, en het die Mozilla Suite vervang as die amptelike blaaier van die Mozilla Stigting.
[wysig] Eksterne skakels
- Firefox produkbladsy by Mozilla.com
- SpreadFirefox.com — Amptelike Firefox-gemeenskap se bemarkingsblad
- Firefox-vertaling in Afrikaans
- Firefox Help — Aanlyn hulp vir Firefox
- Extensions Mirror — 'n baie groot versameling uitbreidings vir Firefox