20 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
20 Februarie is die 51ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 314 dae in die res van die jaar (315 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1472 - James III van Skotland annekseer die Orkney- en Shetlandeilande van Denemarke-Noorweë.
- 1810 - Sluipmoord op Andreas Hofer, 'n Tiroolse patriot en leier van 'n opstand teën Napoleon se troepe.
- 1913 - Koning O'Malley slaan die eerste paal om die aanvang van die bou van Canberra aan te dui.
- 1959 - Die supersoniese stralerprogram, Avro Arrow, in Kanada word tot niet gemaak deur die regering van John George Diefenbaker
- 1965 - Die ruimtetuig Ranger 8 versend met sukses 7137 prente van die maan in die laatste 23 minute van sy sending voordat hy in Mare Tranquillitatis inslaan.