28 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
28 Februarie is die 59ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 306 dae in die res van die jaar (307 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 364 - Valentininius I word verkies as Romeinse keiser deur amptenare van die Romeinse leër by Nicaea, Bithynia.
- 1784 - John Wesley, 'n predikant van die Kerk van Engeland, stig die eerste Metodiste Kerk.
- 1900 - Die Beleg van Ladysmith deur die Boere wat op 2 November begin het, eindig.
- 1935 - Nylon, a sintetiese polimeer, word deur Wallace Carothers uitgevind.
- 1947 - Die 228 Voorval in Taiwan: Burgerlike opstand in Taipei en Keelung word brutaal onderdruk deur die Sjinese Nasionalistiese leër.
[wysig] Geboortes
- 1533 Michel Eyquem de Montaigne, Franse essayis
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Mardi Gras, Vasteaand in Westelike Christendom, Pannekoekdag in Brittanje (2006)
- Vredeherdenkingsdag in Taiwan.