25 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
25 Februarie is die 56ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 309 dae in die res van die jaar (310 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud[versteek] |
[wysig] Gebeure
- 1570 - Pous Pius V vaardig die pouslike bul Regnans in Excelsis uit om Koningin Elizabeth I en haar volgelinge in die Kerk van Engeland uit die katolieke kerk te ban.
- 1836 - Samuel Colt ontvang 'n patent vir die rewolwer.
- 1912 - Marie-Adélaïde, die oudste van ses dogters van Willem IV, word die eerste heersende Groothertogin van Luxemburg.
- 1921 - Die Demokratiese Republiek van Georgië word deur die Sowjet Rooi Leër beset.
- 1986 - EDSA Revolusie: Corazón Aquino word ingehuldig as President van die Filippyne, nadat Ferdinand Marcos uit die land vlug na 'n 20 jaar bewind.