27 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
27 Februarie is die 58ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 307 dae in die res van die jaar (308 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1594 - Die Koning van Navarre word gekroon as Koning Henri IV van Frankryk by die Katedraal van Chartres naby Parys, wat die Bourbon-dinastie begin.
- 1617 - Swede teken die Verdrag van Stolbovo om die Ingrian War met Rusland te beëindig en slaag in aansienlike gebiedsuitbreiding.
- 1801 - Washington, D.C. word onder die jurisdiksie van dieKongres van die VSA geplaas.
- 1933 - Die Reichstag-gebou word, in 'n sleutelgebeurtenis in die vestiging van die Naziregering in Duitsland, aan die brand gesteek.
- 1976 – Die Sahrawi Arabiese Demokratiese Republiek word uitgeroep in die Marokkaans besette Westelike-Sahara.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Onafhanklikheidsdag in die Dominikaanse Republiek (1844)