6 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
6 Februarie is die 37ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 328 dae in die res van die jaar (329 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1819 - Sir Thomas Stamford Raffles stig Singapoer, 'n nuwe handelspos vir die Brits-Oos-Indië maatskappy.
- 1820 – Met die ondersteuning van die American Colonization Society stig die eerste Swart Amerikaanse immigrante 'n vestiging in hedendaagse Liberië.
- 1922 - Frankryk, Italië, Japan, die Verenigde Koninkryk, en die VSA teken die Washington Vlootooreenkoms om die vlootwapenwedloop in toom te hou.
- 1952 - Die Hertogin van Edinburgh hoor van haar opvolging tot die Britse throon terwyl sy in 'n tree-top hotel in Kenia is – sy word daarmee Koningin Elizabeth II.
- 1959 - Jack Kilby doen 'n patentaansoek vir die eerste geïntegreerde stroombaan.