24 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
24 Februarie is die 55ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 310 dae in die res van die jaar (311 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 303 – Romeinse keiser Galerius begin die vervolging van die Christenne.
- 1582 - Pous Gregorius XIII vaardig die papal bull Inter gravissimas uit om die Gregoriaanse kalender te promulgeer, 'n aanpassing van die Juliaanse kalender in gebruik sedert 45 v.C.
- 1848 - Louis-Philippe, die Orléanis Koning van die Franse, abdikeer en vlug na Engeland.
- 1946 - Kolonel Juan Perón word vir sy eerste termyn as President van Argentinië verkies.