Drie koninkryke van Korea
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Drie Koninkryke van Korea | |
---|---|
Kaart van die Drie Koninkryke van Korea, teen die einde van die 5e eeu |
|
Koreaanse Naam | |
Hersiene Romanisering | Samguk |
McCune-Reischauer | Samguk |
Hangul | 삼국 |
Hanja | 三國 |
Die Drie Koninkryke van Korea was die koninkryke van Goguryeo, Baekje en Silla, wat die Koreaanse skiereiland en Mantsjoerye in beslag geneem het, tussen die eerste eeu v.C. en 7e eeu n.C. Ander kleiner koninkryke en stamstate het voor en gedurende die Drie Koninkryke-periode bestaan, insluitend Gaya, Dongye, Okjeo, Buyeo, Usan, Tamna, ens.
[wysig] Sien ook
- Regeerders van Korea
- Lys van Korea-verwante onderwerpe