Grieks (taal)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Indo-Europees |
---|
Indo-Europese tale |
Albanies | Anatolies Armeens | Balties | Kelties Germaans | Grieks | Indo-Irannees Italies | Slawies | Togaars |
Proto-Indo-Europees |
Taal | Vereniging | Geloof Kurgan | Yamna | BMAC | Ariaans |
Indo-Europese studies |
Die Griekse taal (Ελληνικά /elini'k{/) is 'n Indo-Europese taal wat bestaan vanaf ongeveer die veertiende eeu VC in die Kretiese inskrywings genaamd Linear B. Miceense Grieks van hierdie periode word onderskei van latere Klassieke of Antieke Grieks vanaf die agste eeu VC en later, toe tekste in die Griekse alfabet begin skryf is.
Moderne Grieks is 'n lewende taal en een van die rykste oorblewende tale vandag, met meer as 600,000 woorde. Sekere vakkundiges plaas baie klem op die ooreenkomste met millennia-oue Griekse tale. Die onderlinge verstaanbaarheid met antieke Grieks is 'n saak van debat: Daar word aangevoer dat 'n "redelik goedgeleerde" spreker van die moderne taal die antieke dialekte sal kan lees, maar dit is nie duidelik gemaak hoeveel van hierdie opvoeding bestaan uit blootstelling tot woordeskat en grammatika wat verouderd in normale kommunikasie is nie. Grieks vanuit die Hellenistiese en Bisantynse tye is merkbaar nader aan Moderne Grieks. Vanaf 1834 tot 1976 was daar 'n poging aangewend om Καθαρεύουσα /kaTa'revus{/ ("gereinigde taal", 'n poging om eeue-oue natuurlike linguistieke verandering aan 'n taal te korrigeer) as die enigste aanvaarbare vorm van Grieks in Griekeland te maak. Ná 1976 is Δημοτική /Dimoti'ci/ ("taal van die mense") uiteindelik deur die Griekse regering aanvaar as beide die de facto en de jure vorme van die taal. 'n Groot hoeveelheid woorde en uitdrukkings bly onveranderd deur die eeue behoue, en word gevind in 'n aantal ander tale, insluitend Latyns, Italiaans, Duits, Frans, Engels en Afrikaans. Tipiese voorbeelde hiervan sluit meeste terminologiename in, soos astronomie, demokrasie, filosofie, antropologie ens.
Grieks (Ελληνικά) | |
---|---|
Gesproke in: | Griekeland, Ciprus |
Totale sprekers: | 15 miljoen |
Rangorde: | 74 |
Genetiese indeling: |
Indo-Europees Grieks |
Amptelike status | |
Amptelike taal van: | Griekeland, Ciprus |
Gereguleer deur: | ? |
Taalkodes | |
ISO 639-1 | el |
ISO 639-2(B) | gre |
ISO 639-2(T) | ell |
SIL | GRK |
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
[wysig] Oorsprong
Daar bestaan baie teorieë oor die oorspronk van die Griekse taal. Een teorie stel voor dat dit onstaan het met die migrasie van proto-Griekse sprekers na Griekeland, wat in enige periode tussen 3200 VC tot 1900 VC gebeur het. 'n Ander teorie handhaaf dat Grieks in Griekeland self ontwikkel het vanuit 'n vorige Indo-Europese taal.
[wysig] Skryfstelsel
Grieks word geskryf met die Griekse alfabet wat dateer vanuit die agste eeu VC. Die Griekse alfabet bestaan uit 24 letters:
Α, Β, Γ, Δ, Ε, Ζ, Η, Θ, Ι, Κ, Λ, Μ, Ν, Ξ, Ο, Π, Ρ, Σ, Τ, Υ, Φ, Χ, Ψ, Ω.
[wysig] Zolotas se toespraak
In 1954 het professor Xenophon Zolotas 'n toespraak gemaak by Harvard Universiteit. Die toespraak was natuurlik in Engels, maar vol woorde wat afgelei is vanuit Grieks:
Kyrie,
I eulogize the archons of the Panethnic Numismatic Thesaurus and the Ecumenical Trapeza for the orthodoxy of their axioms, methods and policies, although there is an episode of cacophony of the Trapeza with Hellas. With enthusiasm we dialogue and synagonize at the synods of our didymous Organizations in which polymorphous economic ideas and dogmas are analyzed and synthesized. Our critical problems such as the numismatic plethora generate some agony and melancholy. This phenomenon is characteristic of our epoch. But, to my thesis, we have the dynamism to program therapeutic practices as a prophylaxis from chaos and catastrophe. In parallel, a panethnic unhypocritical economic synergy and harmonization in a democratic climate is basic. I apologize for my eccentric monologue. I emphasize my eucharistia to you Kyrie, to the eugenic and generous American Ethnos and to the organizers and protagonists of this Amphictyony and the gastronomic symposia.
Mr Xenophon Zolotas
[wysig] Voorbeelde
Die Onse Vader in Grieks (Matteus 6:9-13):
Πάτερ ἡμῶν ὁ ἐν τοῖς οὐρανοῖς ἁγιασθήτω τὸ ὄνομά σου·
ἐλθέτω ἡ βασιλεία σου· γενηθήτω τὸ θέλημά σου, ὡς ἐν οὐρανῷ καὶ ἐπὶ τῆς γῆς·
τὸν ἄρτον ἡμῶν τὸν ἐπιούσιον δὸς ἡμῖν σήμερον·
καὶ ἄφες ἡμῖν τὰ ὀφελήματα ἡμῶν, ὡς καὶ ἡμεῖς ἀφίεμεν τοῖς ὀφειλέταις ἡμῶν·
καὶ μὴ εἰσενέγκῃς ἡμᾶς εἰς πειρασμόν, ἀλλὰ ρῦσαι ἡμᾶς ἀπὸ τοῦ πονηροῦ.
Ὅτι σοῦ ἐστιν ἡ βασιλεία καὶ ἡ δύναμις καὶ ἡ δόξα εἰς τοὺς αἰῶνας·
ἀμήν.
[wysig] Sien ook
- Taalfamilies en tale
- Griekse alfabet
- Griekse nommers
- Greeklish
- Griko language
- Tsakonian
- Ponties (taal)
[wysig] Eksterne skakels
- Learn Greek- Official site of the Greek Institute of language and speech processing
- The Greek Language and Linguistics Gateway
- A Brief History of the Greek Language
- The Perseus Project has many useful pages for the study of classical languages and literatures, including dictionaries.
- Free online resources for learners (both Ancient and Modern Greek)
- Athena, public domain polytonic greek font
- Gentium -- a typeface for the nations, a freely available font including polytonic Greek support
- Learn Greek Online, for people who would like to learn the beauty of modern Greek (with real audio files, totally free)
- Learn Ancient Greek at Textkit. There you can find free downloadable Ancient Greek grammars and readers.
- Generator for Greek typographical filler text
- Greek–English, English–Greek dictionary.
- Greek–English Dictionary: from Webster's Online Dictionary - the Rosetta Edition.
- Greek–Spanish dictionary.
- European Union Dictionary to/from Greek to all EU languages (Danish, Dutch, English, Finnish, French, German, Italian, Latin, Portuguese, Spanish, Swedish)