Kryptopterus bicirrhis
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kryptopterus bicirrhis | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
||||||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Kryptopterus bicirrhis of beter bekend as die glaskatvis is 'n deursigtige varswatervis. Die bicirrhis kan tot 15 cm lank word, maar in akwariums word hulle tussen 6 en 8 cm lank. Die bicirrhis kom voor in Suidoos-Asië en word in skole glaskatvisse aangetref.
Kategorieë: Vis | Saadjie