Thailand
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
||||
Nasionale leuse: | ||||
![]() |
||||
Amptelike taal | Thai | |||
Hoofstad | Bangkok | |||
Koning | Rama IX | |||
Gebied - % water |
514.000km² 0.4% |
|||
Bevolking
- Digtheid |
121/km² |
|||
Geldeenheid | Baht | |||
Volkslied | Phleng Chat | |||
Internetkode | .th | |||
Telefoonkode | 66 |
Die Koninkryk van Thailand is 'n land in Suidoos-Asië, en grens aan Laos en Kombodia in die Ooste, die Golf van Thailand en Maleisië in die Suide, en die Andamanse See en Mianmar in die Weste. Thailand word ook Siam genoem, wat die land se offisiële naam was tot 11 Mei 11, 1949. Die woord "Thai" beteken "vry" in die Thaise taal. Dit is ook die naam van die Thaise bevolking - wat daartoe lei dat sommige inwoners, veral die Sjinese minderheid, steeds die naam Siam gebruik. Die hoofstad van Thailand is Bangkok.
[wysig] Eksterne skakels
Lande in Asië |
---|
Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesj - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kazachstan - Kirgizië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldiven - Maleisië - Mongolië - Myanmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saoedi-Arabië - Singapoer - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Taiwan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam |