28 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
April 28 is die 118de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (119de in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 247 dae in hierdie jaar.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1862 - Amerikaanse burgeroorlog: Admiraal David Farragut beset New Orleans, Louisiana
- 1920 - Azerbaijan word tot die Sowjet-Unie bygevoeg.
- 1932 - 'n Entstof teen geelkoors vir gebruik op mense word aangekondig.
- 1945 - Benito Mussolini en Clara Petacci word doodgeskiet terwyl hulle probeer vlug uit Italië.
- 1947 - Thor Heyerdahl en vyf andere bemanningslede vaar vanaf Peru op die Kon-Tiki om te bewys dat Peruse inboorlinge op Polynesië 'n neersetting kon vestig.
- 1952 - Dwight D. Eisenhower bedank as hoof Komandeur van NAVO sopdat hy kon staan vir President van die Verenigde State.
- 1952 - Die Verenigde State se besetting van Japan eindig.
- 1965 - Verenigde State troepe land in die Dominikaanse Republiek om 'n Komunistiese diktatorskap te vermy en om Amerikaaners te evakueer.
- 1969 - Charles de Gaulle bedank as President van Frankryk
- 1977 - Die Baader-Meinhof Gang hofsaak eindig, met Andreas Baader, Gudrun Ensslin en Jan-Carl Raspe wat skuldig bevind word van vier moorde en meer as dertig pogings tot moord.
- 1988 - Naby Maui, Hawaii word 'n vlugassistent uitgesuig uit die Aloha Lugredery Boeing 737 en val na haar dood toe die boonste gedeelte van die vliegtuig se romp afgeskeur word gedurende die vlug.
- 1994 - Voormalige Central Intelligence Agency beampte Aldrich Ames pleit skuldig op klagtes van die oorhandiging van VS geheime aan die Sowjet-Unie en later Rusland.
- 1996 - Whitewater skandaal: President Bill Clinton gee 4 1/2 ure se video opname inligting.
- 1997 - Die 1993 Chemiese Wapens Konvensie, geteken in Parys in Januarie 1993, tree in werking. Rusland, Irak en Noord-Korea het nie die verdrag onderteken nie.
- 2003 - Apple Computer se iTunes Music Store vrygestel, verkoop 1,000,000 liedere in die eerste week.
[wysig] Geboortes
- 32 - Otho, Romeinse Keiser
- 1442 - Koning Edward IV van Engeland (d. 1483)
- 1758 - James Monroe, 5de President van die Verenigde State (d. 1831)
- 1874 - Karl Kraus, joernalis en outeur (d. 1936)
- 1878 - Lionel Barrymore, akteur (d. 1954)
- 1889 - António de Oliveira Salazar, diktator van Portugal
- 1896 - Charlie Rivel, nar (d. 1983)
- 1900 - Bruno Apitz, outeur (d. 1979)
- 1906 - Kurt Gödel, wiskundige (d. 1978)
- 1908 - Oskar Schindler, besigheidsman (d. 1974)
- 1922 - Alistair MacLean, outeur (d. 1987)
- 1928 - Yves Klein, skilder (d. 1962)
- 1930 - James Baker, politikus
- 1937 - Saddam Hussein, voormalige leier van Irak
- 1941 - Ann-Margret, aktrise
- 1948 - Terry Pratchett, outeur
- 1950 - Jay Leno, komediant
- 1974 - Penélope Cruz, aktrise
[wysig] Sterftes
- 1905 - Fitzhugh Lee, Konfederaat-general
- 1926 - Zip the Pinhead, gebore William Henry Johnson
- 1945 - Benito Mussolini Il Duce en Clara Petacci, geskiet, onderstebo opgehang.
- 1992 - Francis Bacon, kunstenaar.
- 2002 - Alexander Lebed - Russiese Generaal
- 2002 - Ruth Handler - uitvinder van die Barbie-pop
[wysig] Vakansiedae
Sien ook:
April 26 - April 27 - Maart 28 - Mei 28 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember