23 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
23 April is die 113de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (114de in skrikkeljare). Daar volg nog 252 dae in die jaar.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1014 - Slag van Clontarf: Brian Boru oorwin Wiking-invallers, maar word gedurende die slag gedood.
- 1348 - Die Orde van die Kousband gestig deur koning Eduard III van Engeland.
- 1521 - Slag van Villalar: Koning Karel I van Spanje oorwin die Comuneros.
- 1533 - Die Rooms-Katolieke Kerk verklaar die huwelik tussen Catharina van Aragon en Hendrik VIII van Engeland as ongeldig.
- 1597 - The Merry Wives of Windsor vir die eerste keer opgevoer; Koningin Elizabeth I van Engeland was teenwoordig.
- 1660 - Verdrag van Oliva tussen Swede en Pole.
- 1661 - Koning Karel II van Engeland, Skotland en Ierland gekroon in Westminster-abdy.
- 1827 - William Rowan Hamilton bied sy 'Teorie van stelsels van Strale' (Engels: Theory of systems of rays) aan.
- 1867 - William Lincoln patenteer die Zoetrope, 'n masjien wat geanimeerde prente vertoon deur 'n reeks van tekeninge op 'n wiel te monteer.
- 1920 - Die Nasionale Raad in Turkye keur die regering van sultan Mehmed VI af, en kondig 'n voorlopige konstitusie aan.
- 1933 - Die Gestapo word gestig in Duitsland.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Duitse bomwerpers tref Exeter, Bath en York, Engeland.
- 1948 - 1948 Arabië-Israeli Oorlog: Haifa, die vernaamste hawe van Israel, oorgeneem deur Palestynse magte.
- 1967 - Sojoes 1 word gelanseer in 'n wentelbaan en vervoer 'n enkele ruimtevaarder, kolonel Vladimir Komarov, wat sterf wanneer die ruimtetuig val tydens terugkeer na die aarde.
- 1968 - Die Verenigde Koninkryk vervaardig hulle eerste gedesimaliseerde munte, 'n 5p- en 'n 10p-munt.
- 1968 - New York Betogende studente van die Universiteit van Columbia sluit die universiteit.
- 1974 - 'n Boeing 707 van die Pan American World Lugredery val in Bali, Indonesië - 107 sterf.
- 1990 - Namibië word die 160ste lid van die Verenigde Nasies en 50ste lid van die Britse Statebond
- 1993 - Eritrea stem met 'n meerderheid vir onafhanklikheid van Ethiopië in 'n referendum.
- 1994 - Die "top quark" subatomiese partikel word ontdek.
- 2001 - Intel onthul die Pentium 4-verwerker.
- 2003 - Beijing sluit alle skole vir twee weke na aanleiding van die EARS-virus.
[wysig] Geboortes
- 1185 - Koning Afonso II van Portugal
- 1516 - Georg Fabricius, Duitse digter, historikus en argeoloog († 1571)
- 1564 - William Shakespeare, Engelse skrywer, akteur - tradisionele geboortedatum. Werklike datum is onbekend († 1616)
- 1598 - Maarten Tromp, admiraal in die Nederlandse vloot († 1653)
- 1676 - Koning Frederick I van Swede († 1751)
- 1775 - William Turner, skilder († 1851)
- 1791 - James Buchanan, 15de President van die Verenigde State († 1868)
- 1792 - John Thomas Romney Robinson, Ierse astronoom († 1882)
- 1813 - Stephen A. Douglas, Senator van Illinois († 1861)
- 1823 - Abd-ul-Mejid, toekomstige Ottoman sultan († 1861)
- 1858 - Max Planck, wetenskaplike en ontvanger van die Nobelprys 1918 († 1947)
- 1874 - Wilhelm Johannes Verwoerd, pa van Hendrik Frensch Verwoerd († 28 Augustus 1961)
- 1882 - Albert Coates, Britse komponis († 1953)
- 1889 - Karel Doorman, Nederlandse admiraal
- 1891 - Sergei Prokofiëf, Russiese komponis († 1953)
- 1893 - Allen Dulles, CIA direkteur († 1969)
- 1893 - Frank Borzage, dirigent († 1952)
- 1897 - Lester B. Pearson, veertiende Eerste Minister van Kanada († 1972)
- 1899 - Vladimir Nabokov, skrywer († 1977)
- 1899 - Dame Ngaio Marsh, outeur († 1982)
- 1901 - E.B. Ford Britse ekologiese genetikus († 1988)
- 1902 - Halldór Laxness, outeur († 1998)
- 1923 - Avram Davidson, skrywer († 1993)
- 1926 - Ruth Leuwerik, aktrise
- 1928 - Shirley Temple (Shirley Temple Black), Amerikaanse aktrise en politikus
- 1932 - Halston, mode-ontwerper († 1990)
- 1935 - Bunky Green, jazz-musikant
- 1936 - Roy Orbison, Amerikaanse sanger en musikus († 1988)
- 1939 - Lee Majors, akteur
- 1941 - Paavo Lipponen, Eerste Minister van Finland
- 1942 - Sandra Dee, aktrise
- 1954 - Michael Moore, filmmaker
- 1955 - Judy Davis, aktrise
- 1955 - Tony Miles, skaakspeler († 2001)
- 1960 - Steve Clark, Def Leppard kitaarspeler
- 1968 - Timothy McVeigh - Amerikaanse terroris († 2001)
- 1979 - James King, akteur
[wysig] Sterftes
- 1014 Brian Boru, koning (geb. c. 940).
- 1124 - Koning Alexander I van Skotland (geb. 1078)
- 1616 (Juliaanse kalender) - William Shakespeare, Engelse skrywer en akteur (geb. 1564)
- 1616 (Gregoriaanse kalender) - Miguel Cervantes, Spaanse outeur (geb. 1547)
- 1792 - Karl Friedrich Bahrdt, Duitse teoloog (geb. 1741)
- 1850 - William Wordsworth, Engelse digter (geb. 1770)
- 1951 - Charles G. Dawes, Visepresident van die Verenigde State vir Calvin Coolidge
- 1975 - William Hartnell, akteur
- 1986 - Otto Preminger, filmregisseur
- 1990 - Paulette Goddard, aktrise
- 1992 - Satyajit Ray, Indiese filmvervaardiger (geb. 1921)
- 1993 - Cesar Chavez, aktivis (geb. 1927-03-31).
- 1996 - Pamela L. Travers, outeur.
- 1998 - James Earl Ray, sluipmoordenaar (geb. 1928).
- 2002 - Linda Lovelace, pornografiese film-ster (geb. 1949)
[wysig] Vakansiedae
- Jurgi-fees, in vroeëre Letland
- Onafhanklikheidsdag vir die Conch Republiek