Peru
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Peru is 'n land in Suid-Amerika. Peru word begrens deur Brasilië in die weste, Ecuador en Kolombië in die noorde, Bolivië in die ooste, Chili in die suide. Peru het drie amptelike tale Spaans, Quechua Urarina en Aymara.
Peru was 'n Spaanse kolonie tot 1821.
Kategorieë: Peru | Lande