Hongarye
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Republiek van Hongarye is 'n land in Sentraal-Europa, wat grens aan Oostenryk, Slowakye, Oekraïne, Roemenië, Serwië, Kroasië en Slowenië. Dit staan in eie land bekend as die Land van die Magyars of Magyarország. Saam met Pole, Slovakië en die Tjeggiese Republiek vorm dit die Visegrád groep van nasies.
Magyar Köztársaság |
|
Volkslied: Isten, áldd meg a magyart |
|
Amptelike taal | Hongaars |
Hoofstad | Boedapest (1,8 miljoen) |
Regeringstelsel | Republiek |
Religie | Rooms-Katoliek 67%, Protestant 25% |
Oppervlak – % water |
93.030 km² 0,7% |
Bevolking – Digtheid: |
10,0 miljoen (2004) 108/km² |
Geldeenheid | forint (HUF) |
Tydsone | UTC +1 |
Nasionale feesdag | 20 Augustus, Sint Stefanus |
Web | Kode | Tel. | .hu | HUN | 36 |
[wysig] Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Hongarye
Volgens tradisie was Hongarye gevestig deur Árpád, wat die Magyars in die vlaktes van Pannonia gelei het in die 9de eeu. Die koninkryk van Hongarye is gestig in 1000 deur Stefan die Grote.
Geleidelik het Hongarye verander in 'n groot, onafhanklike koninkryk, wat 'n gematigde Sentraal-Europese kultuur geskep het, as deel van die Europese samelewing.
Die Goue Eeu het geëindig met die Ottomaanse oorname aan die begin van die 16de eeu, toe die res van Hongarye onder Oostenrykse beheer geval het en Oostenryk uiteindelik Hongarye teen die 17de eeu geheel en al beset het.
[wysig] Areas
Hongarye is verdeel in 40 administratiewe areas. Van hierdie is 19 graafskappe (megyék, enkelvoud - megye) en 20 is sogenaamde landelike graafskappe (enkelvoud - megyei város), en daar is een hoofstad (főváros): Boedapest. Die ander 39 is:
Administratiewe gebiede | (Hoofstede) |
---|---|
|
|
|
![]() |
---|---|
België | Bulgarye | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk |
Lande in Europa |
---|
Albanië | Andorra | Armenië1 | Azerbeidjan1 | België | Bosnië-Herzegowina | Bulgarye | Kroasië | Ciprus2 | Denemarke | Estland | Finland | Frankryk | Duitsland | Georgia1 | Griekeland | Hongarye | Ysland3 | Ierland | Italië | Letland | Liechtenstein | Litaue | Luxemburg | Macedonië | Malta | Moldawië | Monaco | Montenegro | Nederland | Noorweë | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Rusland1 | San Marino | Serwië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Switserland | Tsjeggië | Turkye1 | Oekraïne | Verenigde Koninkryk | Vatikaanstad | Wit Rusland |
Afhanklikhede: Akrotiri and Dhekelia2 | Faroëreilande | Gibraltar | Guernsey | Jan Mayen | Jersey | Eiland Man | Svalbard |
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika |