vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Driehoeksmeting of trigonometrie behels die studie van driehoeke en die verhouding tussen die lengtes en hoeke van 'n driehoek. Omdat enige driehoek opgebou kan word uit twee reghoekige driehoeke, word hoofsaaklik op reghoekige gekonsentreer.