vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
FC Bayern München |
|
Volle naam |
Fußball-Club
Bayern München e.V. |
Stigting |
1900 |
Stadion |
Allianz-Arena,
München |
Kapasiteit |
66 000 |
Liga |
Bundesliga |
|
FC Bayern München is ‘n Duitse sokkerklub wat meeding in die Bundesliga en gestig is in 1900. Sy tuisveld was tot die somer van 2005 die Olimpiese stadion in München, maar is verruil vir die Allianz Arena met 66 000 sitplekke. Voor 1971 was die Grünwalder Straße-stadion die tuisveld.
Beiere München is die bekendste en mees suksesvolle klub van Duitsland en is een van vier klubs wat al alle groot Europese kompetisies gewen het. Opvallend is dat die opkoms van die klub, tot circa 1965 as minder belangrik as sy stadgenoot TSV 1860 München beskou, gelyk opleef met die opkoms van Franz Beckenbauer.
Duitse kampioen (20)
- 1931/32, 1968/69, 1971/72, 1972/73, 1973/74, 1979/80, 1980/81, 1984/85, 1985/86, 1986/87, 1988/89, 1989/90, 1993/94, 1996/97, 1998/99, 1999/2000, 2000/01, 2002/03, 2004/05, 2005/06
DFB-Pokal (13)
- 1957, 1966, 1967, 1969, 1971, 1982, 1984, 1986, 1998, 2000, 2003, 2005, 2006
Europese beker I / UEFA Kampioeneliga (4)
- 1974, 1975, 1976, 2001
Europese beker II (1)
- 1967
UEFA-beker (1)
- 1996
Interkontinentale beker (1)
- 1976, 2001
[wysig] Onlangse ligaposisionering
- 1963-64 (II) Regionalliga-Suid 2de
- 1964-65 (II) Regionalliga-Suid 1ste
- 1965-66 (I) Bundesliga 3de
- 1966-67 (I) Bundesliga 6de
- 1967-68 (I) Bundesliga 5de
- 1968-69 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1969-70 (I) Bundesliga 2de
- 1970-71 (I) Bundesliga 2de
- 1971-72 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1972-73 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1973-74 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1974-75 (I) Bundesliga 10de
- 1975-76 (I) Bundesliga 3de
- 1976-77 (I) Bundesliga 7de
- 1977-78 (I) Bundesliga 12de
- 1978-79 (I) Bundesliga 4de
- 1979-80 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
|
- 1980-81 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1981-82 (I) Bundesliga 3de
- 1982-83 (I) Bundesliga 4de
- 1983-84 (I) Bundesliga 4de
- 1984-85 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1985-86 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1986-87 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1987-88 (I) Bundesliga 2de
- 1988-89 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1989-90 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1990-91 (I) Bundesliga 2de
- 1991-92 (I) Bundesliga 10de
- 1992-93 (I) Bundesliga 2de
- 1993-94 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1994-95 (I) Bundesliga 6de
|
- 1995-96 (I) Bundesliga 2de
- 1996-97 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1997-98 (I) Bundesliga 2de
- - Wenner DFB-beker
- 1998-99 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1999-00 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- - DFB-beker
- 2000-01 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 2001-02 (I) Bundesliga 3de
- 2002-03 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 2003-04 (I) Bundesliga 2de
- 2004-05 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 2005-06 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
|
[wysig] Eksterne skakels