Andorra
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Nasionale leuse: Virtus Unita Fortior | |||||
Volkslied: El Gran Carlemany | |||||
![]() |
|||||
Hoofstad | Andorra la Vella 42°30′N 1°31′E |
||||
Grootste stad | Andorra la Vella | ||||
Amptelike tale | Katalaans | ||||
Regering
mederegerende vorste
Uitvoerenderaad president |
Vorstedom¹ Chirac² & Vives i Sicilia³ Albert Pintat Santolària |
||||
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Ondertekening van paraag |
Paraag-kontrak 8 September 1278 |
||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
468 vk km (181ste) |
||||
Bevolking - 2005 skatting - Digtheid |
70 549 (182ste) 150,7 / vk km |
||||
BBP (PPP) - Totaal - Per kapita |
2003 skatting $1.9 bn (182ste) |
||||
HDI | |||||
Geldeenheid | Euro (EUR ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC+1) (UTC) |
||||
Internet TLD | .ad | ||||
Skakelkode | +376 |
||||
¹Vorstedom onder Frankryk en biskop van Urgel in Spanje ²Franse mederegerende vors |
Die Prinsdom van Andorra (Katalaans: Principat d'Andorra, Frans: Principauté d'Andorre) is 'n klein landomringde prinsdom in Suidwes-Europa, geleë in die oostelike Pireneë en begrens deur Frankryk en Spanje. Voorheen geïsoleer, vandag is dit 'n vooruitstrewende land veral as gevolg van toerisme en sy status as belastingtoevlugsoord. Andorra is ook deel van die Katalaanse lande en is een van die Europese mikrostate.
Andorra moet nie verwar word met Comune di Andora, 'n klein gemeenskap aan die Italiaanse Riviera di Ponente, nie.
[wysig] Eksterne skakels
- Andorra.ad - Hoofportaal
- Andorra-Intern - Andorra Inside Information
- Andorra Online - Inligting oor verskeie Andorraanse onderwerpe (in Engels)
- CIA - The World Factbook -- Andorra - CIA se Factbook oor Andorra
- Finansiele instellings in Andorra
- Govern d'Andorra - Amptelike regeringswerf (in Katalaans)
- Library of Congress Portals on the World - Andorra
Lande in Europa |
---|
Albanië | Andorra | Armenië1 | Azerbeidjan1 | België | Bosnië-Herzegowina | Bulgarye | Kroasië | Ciprus2 | Denemarke | Estland | Finland | Frankryk | Duitsland | Georgia1 | Griekeland | Hongarye | Ysland3 | Ierland | Italië | Letland | Liechtenstein | Litaue | Luxemburg | Macedonië | Malta | Moldawië | Monaco | Montenegro | Nederland | Noorweë | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Rusland1 | San Marino | Serwië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Switserland | Tsjeggië | Turkye1 | Oekraïne | Verenigde Koninkryk | Vatikaanstad | Wit Rusland |
Afhanklikhede: Akrotiri and Dhekelia2 | Faroëreilande | Gibraltar | Guernsey | Jan Mayen | Jersey | Eiland Man | Svalbard |
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika |