vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Mars
Klik op beeld vir groter weergawe |
Wentelbaaneienskappe (Epoch J2000) |
Deursnitradius |
227 936 637 km
1.52366231 AE |
Omtrek |
9,553 AE |
Eksentrisiteit |
0,09341233 |
Perihelium |
206 644 545 km
1,38133346 AE |
Aphelium |
249 228 730 km
1,66599116 AE |
Rewolusieperiode |
686,9601 dae |
Sinodiese periode |
779,96 dae |
Gemiddelde wentelspoed |
24,077 km/s |
Maksimum wentelspoed |
26,499 km/s |
Minimum wentelspoed |
21,972 km/s |
Inklinasie |
1,85061°
(5,65° tot die son se ewenaar) |
Aantal satelliete |
2 |
Fisiese eienskappe |
Ewenaardeursnee |
6804,9 km
(0,533 aardes) |
Pooldeursnee |
6754,8 km
(0.531 aardes) |
Afgeplatheid |
0,00736 |
Oppervlakte |
1,448×108 km2
(0,284 aardes) |
Volume |
1.638×1011 km3
(0,151 aardes) |
Massa |
6.4185×1023 kg
(0,107 aardes) |
Mediaandigtheid |
3,934 g/cm3 |
Ewenaar aantrekkingskrag |
3,69 m/s2
(0,376g) |
Ontsnappingssnelheid |
5,027 km/s |
Rotasieperiode |
1,025957 dae
(24,622962 uur) |
Rotasiespoed |
868,22 km/h by ewenaar |
Aksiale neiging |
25,19° |
Albedo |
0.15 |
Oppervlaktemperatuur
- minimum
- mediaan
- maksimum |
133 K
210 K
293 K |
Atmosferiese eienskappe |
Atmosferiese druk |
0,7-0,9 kPa |
Koolstofdioksied |
95,32% |
Stikstof |
2,7% |
Argon |
1,6% |
Suurstof |
0,13% |
Koolstofmomoksied |
0,07% |
Waterdamp |
0,03% |
Stikstofoksied |
0,01% |
Neon |
2,5 ppm |
Kripton |
300 ppb |
Xenon |
80 ppb |
Osoon |
30 ppb |
Metaan |
10,5 ppb |
|
Mars is die vierde planeet vanaf die son in ons sonnestelsel. Dit is vernoem na die Romeinse god van oorlog, Mars, asgevolg van die rooi kleur soos gesien vanaf die aarde. Mars het twee mane, Phobos en Deimos. Beide mane is buitegewoon gevorm, wat die vermoede skep dat hulle asteroïdes is, gevang deur die aantrekkings krag van Mars. Die voorvoegsel areo- word gebruik met verwysing na Mars.
In Sjinese, Koreaanse, Japanese en Vietnamese kultuur word na Mars verwys as die Vuurster (火星), gebaseer op die vyf Elemente.