Tuisblad/Versie1
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Willkommen by Wikipedia! Wikipedia is 'n gemeenskapsprojek wat 'n volledige veeltalige ensiklopedie skep. Die Afrikaanse wikipedia is opgestel op 16 November, 2001, en bevat nou 6 728 artikels. Wat Wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees en te redigeer. Eksperimenteer gerus in die sandput. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie. Artikel van die week Helsinki is die hoofstad van Finland en die Finse gewes Uusimaa met 563 689 inwoners (2006). Helsinki is die grootste stad van Finland en sy politieke, ekonomiese, kulturele, opvoedkundige en geestelike sentrum. Meer as 'n kwart van die Finse bevolking woon in die metropolitaanse gebied van Helsinki met 1,233 miljoen inwoners. Helsinki is 'n tweetalige stad, en 6,2 persent van sy inwoners praat Sweeds. Naas 'n Finstalige meerderheid van sowat 88 persent huisves die stad ook die grootste aantal buitelanders in Finland. Lees verder by Helsinki. Portale Wiskunde en natuurwetenskappe Sosiale en geesteswetenskappe Toegepaste wetenskappe Kultuurwetenskappe Ander kategorieë Weitere Portale
Wikipedia kompakt Sjabloon:Hauptseite Wikipedia kompakt |
Hierdie dag in die geskiedenis 26 Maart: Onafhanklikheidsdag in Bangladesh (1971),
Het u geweet … ... dat die Lae Lande deur 'n kaart wat soos 'n leeu lyk voorgestel kan word? Die Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van wat die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitbeeld.... dat Arabies saam met Hebreeus 'n amptelike taal van Israel is? Daar is sowat een miljoen Arabiessprekende burgers van Israel. Weitere neue Artikel
|
Sjabloon:Hauptseite Schwesterprojekte |