Engels (taal)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Engels is 'n Wes-Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het. Dit is die derde mees algemene "eerste" taal (inheemse sprekers), met omtrent 402 miljoen mense in 2002. Engels het lingua franca-status in baie dele van die wêreld, as gevolg van die militêre, ekonomiese, wetenskaplike, politieke en kulturele invloed van die Verenigde Koninkryk en later die Verenigde State. Waar moontlik word omtrent alle studente wêreldwyd verplig om 'n bietjie Engels te leer, en kennis van Engels is feitlik 'n voorvereiste om te kan werk in vele velde en beroepe. Meeste hoër akademiese inrigtings, byvoorbeeld, vereis 'n basiese vlak van Engels.
Engels | |
---|---|
Gesproke in: | Verenigde Koninkryk, Verenigde State, Suid-Afrika en 102 ander lande |
Eerste-taalsprekers: | 402 miljoen |
Tweede-taalsprekers: | moontlik 350 – 1 000 miljoen |
Rang: | 3 |
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Germanies |
Amptelike status | |
Amptelike taal van: | sien onder |
Beheer deur: | Geen, alhoewel die OED belangrik is |
Taalkodes | |
ISO 639-1: | en |
ISO 639-2: | eng |
SIL: | ENG |
[wysig] Eksterne skakels
- Ethnologue report for English
- The World's Most Widely Spoken Languages
- Cambridge Dictionary
- BBC - Radio 4 - Routes of English
- AskOxford.com: Global English
- English-English dictionary - kombineer inligting vanuit verskeie woordeboeke.
- Woordeboek Engels-Afrikaans-Engels
- Varieties of English and the OED
- Development of English
- Read Print Books - sluit baie publieke-domein werke in vanuit klassieke Engelse literatuur
- Learning Vocabulary Can Be Fun Vier aanlyn, interaktiewe speletjies om studente te help woordeskat aanleer.
[wysig] Verdere leesstof
- The Oxford Companion to the English Language, ed. Tom McArthur
- The Cambridge Encyclopedia of the English Language, deur David Crystal
- A History of the English Language deur Albert Baugh en T. Cable (London, 2002)
Indo-Europese tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Nynorsk en Bokmål (Noors) | Yslands | Sweeds | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries | Jiddisj | Luxemburgs | Nederlands | Nedersaksies | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies | Goties | Vandaals |