New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/Mei - Wikipedia

Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/Mei

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Januarie - Februarie - Maart - April - Mei - Junie - Julie - Augustus - September - Oktober - November - Desember

Uitgesoekte herdenkings wysigingsriglyne
Vandag is Maandag, 26 Maart 2007; dit is nou 21:56 (UTC)

Sjabloon:UitgesoekteHerdenkingsMei

1 Mei

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

2 Mei

Tony Blair
Tony Blair
  • 1933 - Die eerste waarneming van die Loch Ness-monster gerapporteer.
  • 1952 - Die eerste kommersiële straalvliegtuig, die BOAC Comet, word in diens geneem
  • 1953 - Hussein van Jordanië gekroon.
  • 1997 - Tony Blair word Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk, en beëindig daarmee 18 jaar van Konserwatiewe Party regering. Op 44 is hy die jongste eerste minister in 185 jaar.
  • 2000 - Bill Clinton kondig aan dat toegang tot die GPS (Global Positioning System), soortgelyk aan die VSA se militêre-stelsel, aan die publiek beskikbaar gestel gaan word.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

3 Mei

Christopher Columbus se landing in die nuwe wêreld
Christopher Columbus se landing in die nuwe wêreld

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

4 Mei

Margaret Thatcher
Margaret Thatcher

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Mahatma Gandhi

5 Mei

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Beeld:Tour Eiffel nuit Concorde.jpg
Eiffeltoring in die nag vanaf Place de la Concorde

6 Mei

  • 1889 - Die Eiffeltoring word amptelik vir die publiek geopen tydens die Universele Ekspo in Parys.
  • 1937 - Die Duitse zeppelin, die Hindenburg, slaan aan die brand en word verwoes terwyl dit probeer dok by New Jersey. 36 mense sterf.
  • 1954 - Roger Bannister word die eerste persoon wat die myl in minder as vier minute hardloop.
  • 1994 - Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk en Franse President Francois Mitterrand open die tonnel by die Engelse Kanaal.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

7 Mei

  • 1952 - Die konsep vir die geïntegreerde stroombaan, die basis vir alle moderne rekenaars, vir die eerste keer deur Geoffrey W.A. Dummer gepubliseer.
  • 1992 - Ruimtependeltuig Endeavour se eerste ruimtevaart.
  • 1998 - Apple Rekenaars (Apple Computer) se bekendstelling van die iMac.
  • 1998 - Mercedes-Benz koop Chrysler vir VS$40 biljoen en vorm DaimlerChrysler in die grootste industriële samesmelting in die geskiedenis.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

8 Mei

  • 1902 - In Martinique, vind die uitbarsting van Mount Pelee plaas en die dorp St. Pierre word verwoes en meer as 30 000 mense sterf. Slegs ’n klein aantal van die inwonders van St. Pierre's oorleef.
  • 1914 - Paramount Pictures gevorm.
  • 1933 - Mohandas Gandhi begin 'n 21 dae eetstaking in protes teen Britse onderdrukking in Indië.
  • 1945 - Tweede Wêreldoorlog: Bevrydingsdag (VE-dag), die dag wat die Duitse magte toestem om onvoorwaardelik oor te gee.
  • 1996 - Die nuwe Grondwet van Suid-Afrika word aanvaar.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Columbus
Columbus

9 Mei: Dag van Europa

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Nelson Mandela
Nelson Mandela

10 Mei

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Beeld:Garry kasparov.jpg
Garry Kasparov

11 Mei

  • 330 - Bisantium word tydens 'n seremonie na Konstantinopel herdoop.
  • 1928 - Die eerste analoë TV-diens word geopen in Schenectady, New York.
  • 1949 - Siam se naam verander na Thailand.
  • 1987 - Die eerste hart-long-oorplanting vind plaas in Baltimore, Maryland.
  • 1997 - IBM se skaak-superrekenaar, Deep Blue, wen teen Garry Kasparov en word die eerste rekenaar om 'n wêreldkampioen skaakspeler te wen.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Jimmy Carter
Jimmy Carter

12 Mei

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

13 Mei

Igor Sikorsky Lugvaartpionier uit die Oekraïne
Igor Sikorsky Lugvaartpionier uit die Oekraïne

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Vlag van die voormalige Sowjetunie.
Vlag van die voormalige Sowjetunie.

14 Mei

  • 1870 - Die eerste rugbywedstryd in Nieu-Seeland word gespeel in Nelson tussen Nelson College en die Nelson Rugby Football Club.
  • 1948 - Israel verklaar hulle as 'n onafhanklike staat en 'n voorlopige regering word gestig.
  • 1955 - Koue oorlog: Agt kommunistiese-blok lande insluitende die Sowjetunie teken 'n gemeenskaplike beskermingsverdrag, die Warskou Verdrag.
  • 1973 - Skylab, die Verenigde State se eerste ruimtestasie word gelanseer.
  • 1995 - Tenzin Gyatso, die 14de Dalai Lama verklaar 6-jaar-oue Gedhun Choekyi Nyima as die elfde reïnkernasie van die Panchen Lama.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

15 Mei

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Beeld:Mordechaj Anielewicz.jpg
Mordechaj Anielewicz - leier van die opstand in Warskou

16 Mei

  • 1770 - 14-jaar oue Marie Antoinette trou met 15-jaar oue Louis-Auguste (wat later Koning van Frankryk word).
  • 1943 - Holocaust: Die Warskou Ghetto opstand eindig.
  • 1948 - Chaim Weizmann verkies as eerste president van Israel.
  • 1969 - Venera program: Venera 5, 'n Sowjet ruimtetuig, land op Venus.
  • 1975 - Junko Tabei word die eerste vrou om die piek van Mount Everest te bereik.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

ENIAC
ENIAC

17 Mei

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

18 Mei

F-104 Starfighter
F-104 Starfighter

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Mars 2
Mars 2

19 Mei

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Charles Lindbergh
Charles Lindbergh

20 Mei

  • 1570 - Abraham Ortelius gee die eerste moderne atlas uit.
  • 1874 - Levi Strauss en Jacob Davis ontvang ‘n VS patent vir blou denimbroeke (jeans) met koper klinknaels.
  • 1902 - Kuba verkry onafhanklikheid van die Verenigde State
  • 1927 - Verdrag van Jedda: Saudi Arabië word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk.
  • 1927 - Charles Lindbergh vertrek vanaf Long Island, New York op die wêreld se eerste solo ononderbroke vlug oor die Atlantiese Oseaan.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

21 Mei

Beeld:Star Wars Tie-Fighter.jpg
Een van die bekende "Tie-Fighters" uit die Star Wars films
  • 1881 - Die Amerikaanse Rooi Kruis word gestig deur Clara Barton.
  • 1927 - Charles Lindbergh voltooi die eerste ononderbroke transatlantiese solo vlug.
  • 1932 - Amelia Earhart word die eerste vrou om aleen oor die Atlantiese Oseaan te vlieg.
  • 1956 - Kernwapen toets: in die Stille Oseaan word Bikini Atoll amper totaal uitgewis deur die eerste lugontploffing van ‘n waterstofbom.
  • 1980 - Woensdag, 12 Mei - Star Wars Episode V: The Empire Strikes Back open in teaters
  • 1991 - Naby Madras word voormalige Indiese eerste minister Rajiv Gandhi vermoor deur 'n vroulike terroris deur middel van 'n selfmoordbom.
  • 2003 - Aardbewing tref noord Algerië. Meer as 2 000 mense sterf.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

22 Mei

Vlag van Sri-Lanka
Vlag van Sri-Lanka
  • 1939 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland en Italië teken die Verdrag van Staal.
  • 1960 – 'n Aardbewing tref Suid-Chile. Dit is die sterkste aardbewig wat al ooit waargeneem is.
  • 1968 - Die kernkrag-aangedrewe duikboot die USS Scorpion sink met 99 mense aanboord 640 km suidwes van die Asore.
  • 1972 - Ceylon aanvaar 'n nuwe grondwet en verander sy naam na Sri Lanka.
  • 1990 - Windows 3.0 word vrygestel deur Microsoft.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Bonnie en Clyde skeer die gek
Bonnie en Clyde skeer die gek

23 Mei: Victoria Dag in Kanada (2005)

  • 1533 - Die huwelik van Katherina van Aragon en Henry VIII van England word nietig verklaar.
  • 1568 - Die Tagtigjarige Oorlog breek uit toe Nederlandse rebelle onder leiding van Louis van Nassau Friesland in die Slag van Heiligerlee binneval.
  • 1934 - Amerikaanse bankrowers Bonnie en Clyde word deur die polisie in 'n lokval gelei en doodgemaak in Black Lake, Louisiana.
  • 1969 - Britse rockgroep, The Who, stel die rockopera Tommy vry.
  • 1995 - Die Java-programmeertaal word amptelik deur James Gosling en kollegas aangekondig.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

24 Mei

Vlag van die voormalige Republiek van Oranje Vrystaat
Vlag van die voormalige Republiek van Oranje Vrystaat

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

25 Mei: Onafhanklikheidsdag in Jordanië (1946)

Apollo-programwapen
Apollo-programwapen

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

26 Mei: Onafhanklikheidsdag in Guyana (1966), Corpus Christi Fees in Katolisisme (2005), Moedersdag in Pole.

Europese vlag
Europese vlag
  • 1805 - Napoléon Bonaparte met die Ysterkroon van Lombardye gekroon as Koning van Italië in Milaan .
  • 1896 - Die Dow Jones Industrial Average word vir die eerstekeer deur Charles Dow as 'n aandelemarksyfer gepubliseer.
  • 1918 - Georgië verklaar onafhanklikheid tydens die Russiese burgeroorlog en roep die Demokratiese Republiek van Georgië uit.
  • 1972 - Richard Nixon en Leonid Brezhnev teken die Anti-Ballistiese Missielverdrag in Moskou, en sluit daarmee die SALT I onderhandelinge af.
  • 1986 - Die Europese Gemeenskap neem die Europese vlag aan.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Jacques Chirac
Jacques Chirac

27 Mei

  • 1328 - Philip VI word gekroon as koning van Frankryk.
  • 1703 - Tsaar Peter die Grote stig die stad van Sint Petersburg.
  • 1883 - Alexander III word gekroon as tsaar van Rusland.
  • 1919 - Die NC-4 arriveer in Lissabon, en voltooi die eerste trans-Atlantiese vlug.
  • 1923 - Die eerste 24-uurlange Le Mans-motoruithouwedren eindig.
  • 1974 - Jacques Chirac word Eerste Minister van Frankryk.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

28 Mei:

Alan Turing gedenkbeeld in Sackville Park
  • 585 v.C. - 'n Sonsverduistering vind plaas soos deur Thales voorspel.
  • 1588 - Die Spaanse Armada vaar van Lissabon na die Engelse Kannaal.
  • 1892 - In San Francisco organiseer John Muir die Sierra Club.
  • 1905 - Japanese magte onder leiding van Admiraal Togo Heihachiro vernietig die Russiese Oossee Vloot en wen die Slag van Tsushima, die beslisende seeslag in die Russies-Japanese Oorlog.
  • 1936 - Alan Turing"On Computable Numbers" voor vir publikasie.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Albert Einstein
Albert Einstein

29 Mei

  • 1727 - Peter II word Tsar van Rusland.
  • 1886 - Chemikus John Pemberton begin om Coca-Cola te adverteer (advertensie in die Atlanta Journal).
  • 1919 - Die waarneming van die verskuiwing van sterposisies gedurende 'n sonsverduistering bevestig Albert Einstein se relatiwiteitsteorie (sien ook Arthur Eddington).
  • 1953 - Heer Edmund Hillary en Sherpa Tenzing Norgay word die eerste mense wat die piek van Mount Everest bereik.
  • 1977 - Janet Guthrie word die eerste vrou om te kwalifiseer vir die Indianapolis 500.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

30 Mei

Portret van Johanna van Arkel
Portret van Johanna van Arkel
  • 1431 - In Rouen, Frankryk word 19-jaar oue Johanna van Arkel op die vuurstapel verbrand.
  • 1911 - By die Indianapolis Motor Speedway, eindig die eerste Indianapolis 500. Ray Harroun word die eerste wenner van die 500-myl motorwedren.
  • 1942 - Tweede Wêreldoorlog: 1000 Britse bomwerpers lanseer 'n 90-minute aanval op Keulen, Duitsland
  • 1967 - By die "Ascot Speedway" in Gardena, Kalifornië, spring Evel Knievel met sy motorfiets oor 16 motorkarre.
  • 1982 - Spanje word die 16de lid van NAVO en die eerste nasie wat by die alliansie aansluit sedert Wes-Duitsland se toelating in 1955.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Lady Godiva, deur John Collier

31 Mei: Uniewording (onafhanklikheid van Brittanje) in Suid-Afrika (1910) en Gedenkdag (Engels: Memorial day) (2004) in die VSA

  • 1678 - Die Godiva optog begin in Coventry om Lady Godiva se naakte rit deur die strate van Coventry in Engeland te gedenk.
  • 1901 Anglo-Boereoorlog: Die Boere maak 174 Britte dood tydens 'n aanval by Vlakfontein. Dinizulu weier om Britse instruksies om wapens teen die Boere op te neem uit te voer.
  • 1902 Anglo-Boereoorlog: Boereafgevaardigdes kom met 'n meerderheid van 54 teen 6 ooreen om Britse voorstelle vir vrede te aanvaar wat lei tot die teken van die Vrede van Vereniging.
  • 1961 - Na 'n referendum beperk tot wit stemgeregtigdes word Suid-Afrika tot Republiek verklaar.
  • 1974 - Sirië en Israel teken 'n ontrekkingsverdrag om die Yom Kippur-oorlog te beëindig.

besigtig - bespreek - wysig - geskiedenis

Januarie - Februarie - Maart - April - Mei - Junie - Julie - Augustus - September - Oktober - November - Desember

Uitgesoekte herdenkings wysigingsriglyne

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu